IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 BOER GEKAP-GESLEEP DEUR SWART ZIMBAWIER

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: BOER GEKAP-GESLEEP DEUR SWART ZIMBAWIER   Fri Apr 30, 2010 9:54 pm

Hof hoor hoe boer gekap, gesleep is
2010-04-21 10:10


Frans Coetzee, Volksblad

Kimberley – ’n Welgestelde kleinhoewe-boer van die omgewing is met ’n graaf teen die kop gekap, na ’n pakkamer gesleep waar ’n swaar ysterklip op sy kop gegooi is, voordat sy swart aanvaller goed in die opstal gesteel en gevlug het.

Só het ’n Zimbabwiese terroris Dinsdag in die hooggeregshof die grusame dood van Elias Khari Sehularo (81) van die G. Sekai-kleinhoewe naby Roodepan in sy pleitverduideliking beskryf.

Die welbekende Sehularo, ’n wewenaar en vermoënde boer, het op 15 Mei verlede jaar aan veelvuldige skedelbreuke en breinbeserings op sy kleinhoewe beswyk.

Die vermoorde het ’n sny van 15 cm lank, wat tot in die breinweefsel gedring het, oor sy regterslaap gehad. Verdere veelvuldige skedelbreuke en breinbeserings is deur stompgeweld veroorsaak.

Luidens die nadoodse ondersoekverslag het Sehularo nog geleef toe die ysterklip teen sy kop gegooi is, want hy het bloed met asemteue in sy regterlong gesuig.

Gift David Muko-ndo (19) van Makopane in die Potgietersrus-distrik, het sedert 8 Mei na bewering met ’n vals werkpermit en onder ’n vals naam vir Sehularo gewerk.

Vier Roodepanse speurders, kapt. Nippie Hendricks, kapt. Dolf Louwrens, ao. Anthony Shuping en insp. Piet Hugo, het Mkukondo 18 dae ná die moord in ’n uitgebreide soektog in Limpopo aangekeer.

Die massiewe ysterklip, groter as ’n sokkerbal, is Maandag van ’n polisiebakkie gelaai en met ’n kruiwa na die hof gebring waar dit as bewysstuk ingedien sal word.

Waarnemende regter M.V. Pha-tshoane het ’n pleit van onskuldig op ’n aanklag van moord aangeteken.

Dit kom nadat adv. Theunis Barnard vir die staat ’n enkele sin in Mukondo se pleitverduideliking betwis het.

Barnard het gesê die staat aanvaar nie Muko-ndo se weergawe dat hy nie die opset gehad het om Sehularo dood te maak toe hy hom met die graaf gekap het nie, omdat hy glo slegs wou hê Sehularo moet weg van hom beweeg.

Luidens die pleitverduideliking wat adv. Lentswe Setouto namens Mukondo in die hof voorgelees het, is die beskuldigde van Masvingo, Zimbabwe.

’n Woordewisseling het op die dag van die moord tussen hom en Sehularo oor ’n gebreekte ruit ontstaan.

In ’n stadium het Mukondo ’n graaf in sy hand gehad waarmee hy die erf skoongemaak het. “Toe Sehularo nader kom, het ek hom met die graaf se onderkant (die skerp kant) teen die kop gekap. Ek het hom na ’n gebou langs die pakkamer gesleep. Ek het ’n klip op sy kop gegooi. Sehularo het nog geskop voordat ek hom met die klip gegooi het.”

Mukondo het erken hy het toe ’n selfoon met ’n simkaart, ’n trapfiets, ’n radio-DVD-speler en R1 000 in die luukse plaashuis gesteel. Hy het na Limpopo gevlug waar hy aangekeer is.

Mukondo het gesê hy is baie jammer oor wat hy aan Sehularo gedoen het. Hy het die vermoorde se familie om vergifnis gevra.

Die staat en die regter het Muko-ndo se pleitverduideliking in verband met die diefstalklag aanvaar.

Die verhoor duur voort.


http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/Hof-hoor-hoe-boer-gekap-gesleep-is-20100421
http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/Hof-hoor-hoe-boer-gekap-gesleep-is-20100421
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
BOER GEKAP-GESLEEP DEUR SWART ZIMBAWIER
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Aanval op ons mense / Attack on our people-
Spring na: