IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 VENTERSDORP BOER AANGEVAL DEUR SWART ROWERS

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: VENTERSDORP BOER AANGEVAL DEUR SWART ROWERS   Fri Apr 30, 2010 9:48 pm

Ventersdorp-boer aangeval op plaas
2010-04-18 11:20



Johannesburg - 'n Boer (50) van die Noordwes is in 'n ernstige toestand nadat hy op sy plaas in Ventersdorp deur swart rowers aangeval is, het paramedici Sondag gesê.

Paramedici is 05:00 Sondagoggend na die toneel ontbied en het die man behandel vir verskeie steekwonde aan sy been, het Werner Vermaak, ER24-woordvoerder in 'n verklaring gesê.

Die man het ook 'n fraktuur aan sy bobeen en ander wonde opgedoen. Hy is per lugvervoer na die Milpark-hospitaal in Johannesburg geneem.

"Die man het glo geraas buite sy huis gehoor toe sy honde begin blaf het. Toe hy gaan ondersoek instel, het drie onbekende swart verdagtes hom oorrompel en na bewering aangerand."

Die man se vrou en dogter het in 'n ander kamer weggekruip ten tyde van die voorval en word behandel vir skok.

Polisiewoordvoerder lt.kol. Lesego Metsi het gesê hulle het op die toneel aangekom soos wat die man na die hospitaal gevlieg is.

"Die verdagtes het ook probeer om die man se voertuig te steel. Die buurman het hulle egter gesien, 'n paar skote gevuur en toe hardloop hulle weg."

Die aanvallers is nog op vrye voet. Die polisie ondersoek die voorval.

- Sapa


http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/Ventersdorpboer-aangeval-op-plaas-20100418
http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/Ventersdorpboer-aangeval-op-plaas-20100418
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
VENTERSDORP BOER AANGEVAL DEUR SWART ROWERS
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Aanval op ons mense / Attack on our people-
Spring na: