IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 ANC ROTTE VLIEG TE VEEL

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: ANC ROTTE VLIEG TE VEEL   Fri Apr 30, 2010 9:34 pm

Regering se reisrekening skiet met R1 miljard die hoogte in
2010-04-30 00:55


Rajaa Azzakani

Kaapstad

Die regering het daarin geslaag om sy reisrekening tot byna R1 miljard op te jaag. Dit is ’n toename van sowat 20% vergeleke met die vorige boekjaar.

Die grootste sondaar was die Staatsdienskommissie, wie se uitgawes van R1 miljoen tot R3 miljoen (200%) gestyg het.

Ander groot sondaars is die departement van kuns en kultuur, wie se reisuitgawes van R19 miljoen tot R40 miljoen (111%) gestyg het, en huisvesting, wie se uitgawes van R5 miljoen tot R10 miljoen verdubbel het.

Me. Lindiwe Mazibuko, die DA se nasionale woordvoerder, het gesê in die boekjaar 2007-’08 was die totale reisuitgawes R823 miljoen en in die boekjaar 2008-’09 het dit tot R978 miljoen opgeskiet.

In dié tydperk het ministers 474 oorsese reise onderneem, terwyl adjunkministers 169 keer oorsee gereis het. “Ons wil die soeklig plaas op voorbeelde van oorsese reise wat bevraagteken word, asook reise soos dié van die minister van verdediging wat die opening van ’n biblioteek in Timboektoe bygewoon het.”

Altesaam 21 van die 31 departemente wie se uitgawes in die soeklig geplaas is, se reisuitgawes het in die boekjaar 2008-’09 toegeneem.

Mazibuko het gesê daar is te veel gevalle waar ministers geleenthede bywoon wat geen voordeel vir gewone Suid-Afrikaners inhou nie. “Dit is moeilik om te dink hoe die besoek aan die Timboektoe-biblioteek ’n prioriteit kan wees vir ’n regering met massiewe sosio-ekonomiese uitdagings.”

Volgens haar het die party se navorsing getoon dat ministers hul oorsese reise in die boekjaar 2008-’09 verleng het.

Die minister van omgewingsake was 106 dae in die buiteland, die minister van finansies 103 dae, dié van landbou 83dae en dié van verdediging 82 dae.

“Terwyl ons die belangrikheid van die bywoning van internasionale konferensies verstaan, is dit belangrik om te onthou dat verskeie ministers een derde van die jaar buite die land was.

“Hoe vind dié ministers tyd om hul departemente te bestuur?”

- Die Burger


...MAAR HULLE ONDERDANE VREK VAN DIE HONGER EN SIT SONDER HUISE!!!


http://www.dieburger.com/Suid-Afrika/Nuus/Regering-se-reisrekening-skiet-met-R1-miljard-die-hoogte-in-20100429http://www.dieburger.com/Suid-Afrika/Nuus/Regering-se-reisrekening-skiet-met-R1-miljard-die-hoogte-in-20100429
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
ANC ROTTE VLIEG TE VEEL
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: