IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 WIT STUDENT WREED VERMOOR/WHITE SUDENT MURDERED

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: WIT STUDENT WREED VERMOOR/WHITE SUDENT MURDERED   Fri Apr 30, 2010 11:56 am

Kaap-student in huis vermoor
2010-04-30
http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nu...rmoor-20100430

Kaapstad - ’n Student van Woodstock is wreed aangeval en vermoor toe daar by sy huis, wat minder as 500 m van Woodstock se polisiekantoor is, ingebreek is.

Dane van Zyl (21), ’n student in besigheidsbestuur aan Unisa, is tussen 07:00 en 10:00 in sy huis in Pleinstraat, wat hy met sy broer en dié se vriend gedeel het, aangeval en verskeie kere met ’n mes in sy nek, bors en bene gesteek deur swart inbrekers.

Dit is die tweede moord in Woodstock binne drie dae. ’n Man (25) wie se naam nog nie bekend gemaak is nie, is Dinsdag in Albertstraat met ’n mes deur swart rowers vermoor.

Sedert 2006 is minstens twee akademici en twee studente van die Universiteit van Kaapstad in dieselfde omgewing deur swartes vermoor en is ao. Lourens le Roux voor die Woodstock-polisiekantoor doodgeskiet.

Volgens Van Zyl se broer, Uriah (26), is hy en sy vriend omstreeks 07:15 werk toe. Hulle is albei bouers.

Uriah het later teruggekeer huis toe om ’n sakekennis te ontmoet, maar eers by ’n winkel stilgehou om melk te koop.

“Toe ek die voordeur oopsluit, het ek my broer in ’n plas bloed op die vloer aangetref.

“Daar was verskeie meswonde aan sy lyf. Daar was oral bloed,” het hy gesê.

Uriah het sy broer in sy bakkie gelaai en na die Chris Barnard-gedenkhospitaal gejaag, waar hy kort ná sy aankoms dood is.

’n Vriend, Oliver Dolby, het die polisie na die huis ontbied.

Met Die Burger se aankoms op die toneel het geskokte vriende Uriah bygestaan en omhels. Vlekke van sy broer se bloed was duidelik op sy klere sigbaar.

Volgens sers. Hilton Malila, polisiewoordvoerder in Woodstock, het die moordenaar die kombuisvenster gebreek om toegang tot die huis te kry.

Van Zyl was alleen tuis ten tyde van die voorval.

“Die swart man het met ’n skootrekenaar en ’n selfoon weggekom. Hy het deur ’n stegie langs die huis gekom en oor die muur van die bure geklim,” het Malila bygevoeg.

Nadat hy uit die moordhuis gevlug het, het bure hom in hul agterplaas gesien.

’n Struweling het tussen hulle ontstaan toe hulle hom in hegtenis wou neem.

Die swart aanvaller, wat ’n rugsak by hom gehad het, het losgeruk, die rugsak laat val en weggehardloop.

In die sak was DVD’s, ’n PlayStation en rekenaarkabels. Uriah het aan die polisie bevestig dat dit aan hulle behoort.

Volgens Malila het die bure gesê die man was vol bloed.

Die bure het ook gesê hulle het die verdagte al voorheen in die omgewing gesien.

“Die aanvaller is ’n jong, kort swart man en sy arms is vol tatoeëermerke.”

Geen wapen is op die toneel gevind nie.

Uriah het gesê sy broer was ’n warm, liefdevolle mens wat vir ander omgegee het.

“Almal het van hom gehou. Hy sou nooit enigiemand seermaak nie.”

Die broers se ouers was uit die Noord-Kaap op pad na Kaapstad. Hulle woon naby Kimberley.



Student murdered in Woodstock
April 30 2010
http://www.iol.co.za/index.php?set_i...4303626C687839

It is little wonder police at the Woodstock cop shop are too scared of working at their own station.

On Thursday Woodstock was rocked by yet another young student's murder - and it happened just two roads away from the local police station.

Dane van Zyl, 21, was found covered in blood in the passage of his Plein Street home. He was rushed from the gory scene and later died at Christiaan Barnard Hospital.

The 21-year-old was a first year Economics student at Unisa and it is suspected he may have been killed for disturbing a burglary at his home.

Police spokesman Hilton Malila said Dane's older brother Uriah had found him in the bloody passage.

"He had stab wounds to the body and he later died in hospital," Malila said.

Investigation led police to a house in Clyde Street where a bag containing a PlayStation, DVD player, computer cables, and speakers were found.

Uriah and friends are still puzzled about the attack.

One of their neighbors said Dane was a good sport. "Dane had a sense of humor. He would always greet people while driving his scooter" she said.

Woodstock and neighboring Observatory have been rocked by a spate of student murders in recent months.

It has also been reported that cops are disturbed by the surge in violent crime in the area and that the cop shop is to be moved.

Anyone with information on Dane's murder can call Detective Warrant Officer Warren Smith on 021 442 3100.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
WIT STUDENT WREED VERMOOR/WHITE SUDENT MURDERED
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Aanval op ons mense / Attack on our people-
Spring na: