IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Mnr. Jeffreys, is dít nie eerder die reënboognasie-ideaal nie?

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Mnr. Jeffreys, is dít nie eerder die reënboognasie-ideaal nie?   Fri Feb 12, 2010 6:12 pm

Mnr. Jeffreys, is dít nie eerder die reënboognasie-ideaal nie?
2/11/2010 10:34:00 PM
Ek kan my in ’n groot mate vereenselwig met Henry Jeffreys se beskouings in sy artikel onder die nogal platvloerse opskrif: “Die ganse nasie is de moer in”.
Ek stem saam: Suid-Afrikaners wat ly onder die massiewe wanbestuur en korrupsie van die regerende elite; wat saam ervaar hoe hul naasbestaandes en mede-Suid-Afrikaners wreed vermoor, aangerand, verkrag en beroof word, moet saam daarteen stry of sal saam ondergaan.
Jeffreys trek te velde teen Afrikaners wat sou terugverlang na apartheid.
Wat Jeffreys in teenstelling daarmee vooropstel is ’n gemeenskap (nasie?): “...met die oortuiging van waardes wat ons as ’n geheel deel – of ons Afrikaners, Afrikane of wat ook al is.
“Dit is die plek waar ek glo, nee weet, die meeste Afrikaners van Afrikaner-herkoms se harte klop.”
Afrikaners laat hulle wel lei deur waardes wat deur die geheel gedeel word, maar dit is net die een kant van die penning.
Die ontwikkeling van ’n afsonderlike Afrikaner-identiteit het hand aan hand gegaan met die ontwaking van ’n nasionale bewussyn wat ver meer as ’n eeu teruggegaan het.
In die deurslaggewende fase ongeveer sedert 1875 het Afrikaners hul taal – eers Nederlands en daarna Afrikaans – saam met hul streng Gereformeerde godsdiens en hul geskiedenis as die belangrikste hoekstene van hul nasionale identiteit beskou.
Onder apartheid het Afrikaner-na-sionalisme – met tragiese gevolge – die spoor byster geraak en ná 1990 het die beskouing onder Afrikaners en Afrikane – om Jeffreys se woordespel te gebruik – oorheers dat die Afrikaner se geskiedenis van begin tot einde ’n aaneenskakeling van kriminaliteite was.
Wat tans myns insiens veld wen, is ’n vernuwende nasionale bewuswording van die Afrikaners. Daar is waardes wat Afrikaners in besonder aanspreek en waardes wat alle Suid-Afrikaners verbind. Om een voorbeeld te noem: Afrikaans was en is vir Afrikaners identiteitsbepalend. Sonder Afrikaans geen Afrikaner nie!
Bruin en swart Afrikaanssprekendes – waarskynlik mnr. Jeffreys ingesluit – voel nie heeltemal so oor Afrikaans nie.
Sal ’n Afrikaanssprekende wat nie van Afrikaner-herkoms is nie met dieselfde instemming, geesdrif en kommer van ’n Jaap Steyn oor sy “tuiste in eie taal” skryf?
Aan die ander kant, ’n Afrikaner met ’n eie volksbesef kan inderdaad ook ’n goeie Suid-Afrikaner wees en is juis dit as hy dit vanuit sy tuiste in eie taal doen. Is dit nie die reënboognasie-ideaal nie?
kliek hier om die res van die storie te lees...
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Mnr. Jeffreys, is dít nie eerder die reënboognasie-ideaal nie?
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Redenaars Draad-
Spring na: