IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 ANC SING 'SKIET DIE BOERE" BY DA SAAMTREK

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: ANC SING 'SKIET DIE BOERE" BY DA SAAMTREK   Wed Apr 28, 2010 11:30 pm

JA- SOOS ONS KAN SIEN- HET JULIUS MALENNEMA SPESIFIEK SY LIEDJIES GESNATER SODAT DIT WEER 'N "PETER MOKABA" HISTERIE ONDER DIE RASSISTIESE RADIKALES MOET AANWAKKER OM VORENTOE TE DRA SODAT MEER PLAASBOERE VERMOOR KAN WORD. NOU BEGIN DIE VARKTROP IN DIE ANC OOK DIE DOODSDEUNTJIE NEURIE. WIE BEGIN VOLGENDE?


Skiet die Boere!’ sing ANC-lede vir Zille
2010-04-27 23:24



Cobus Coetzee

Johannesburg

ANC-ondersteuners het gister probeer om ’n saamtrek van opposisiepartye in dié stad te ontwrig deur herhaaldelik die woorde “Skiet die Boere” te sing en aanhoudend te toi-toi.

Me. Helen Zille, DA-leier, was nog besig om meer as 2 000 toeskouers buite die konstitusionele hof toe te spreek toe die sowat 30 betogers met ANC-vlae en T-hemde opgedaag het.

DA-beamptes het vinnig ’n laer om hul ondersteuners getrek terwyl die polisie die ANC-ondersteuners tot in een hoek van die hofplein gedryf het.

Dit is toe dat die ANC-ondersteuners die gewraakte lied “Ayesab’ amagwala”, waarin die woorde “Dubul’ iBhunu” (Skiet die Boere) voorkom, begin sing het.

Mnr. Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, het partylede vroeër gevra om in die huidige omstandighede nie dele van struggle-liedjies te sing wat geïnterpreteer kan word as woorde wat tot rassewrywing kan lei nie.

Zille het later gesê dié soort optrede deur ANC-lede “simboliseer hul (die party se) aanval op die Grondwet”.

Lede van die DA en OD het gister by die hof saamgetrek, want hulle meen die land se Grondwet is in die gedrang.

Leiers van Cope is ook genooi, maar hulle het nie opgedaag nie.

“Dit is belangrik dat ons ons regte opeis en ons Grondwet verdedig,” het me. Patricia de Lille, OD-leier, gesê.

“Ironies genoeg is ons Grondwet onder bedreiging van die hoof van die staat wat in die Uniegebou sit,” het Zille gesê.

Volgens haar het pres. Jacob Zuma die Grondwet ondermyn toe hy verseker het hy hoef nie hof toe te gaan om op 700 aantygings van korrupsie te antwoord nie.

“Hy misbruik mag om sy vriende, soos Schabir Shaik, teen die gereg te beskerm, terwyl ander politieke opponente vervolg word. Sy familie begin allerhande sakeondernemings en gebruik so hul posisie om uit staatskontrakte ryk te word. Pres. Zuma verklaar nie self sy belange aan die parlement nie, maar net wanneer die DA hom druk om dit te doen,” het Zille gesê.

Volgens haar moet die konstitusionele hof Suid-Afrikaners teen magsvergrype beskerm voordat die land soos Zimbabwe word.

Mnr. Sihlwele Myeki, die leier van die ANC-ondersteuners, het gesê DA-lede het hulle uitgetart en toe moes hulle “Ayesab’ amagwala” sing.

Hulle het die lied later ’n tweede keer gesing.

Myeki het gesê hy is ’n lid van die ANC se Joe Slovo-tak.

Mnr. Ishmael Mnisi, ANC-woordvoerder, het gesê die party sal ondersoek instel of dit wel ANC-lede was.

- Die Burger

http://www.dieburger.com/Suid-Afrika/Nuus/Skiet-die-Boere-sing-ANClede-vir-Zille-20100427
http://www.dieburger.com/Suid-Afrika/Nuus/Skiet-die-Boere-sing-ANClede-vir-Zille-20100427
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000021142



Aantal posstukke : 121
Join date : 2010-02-13
Age : 37
Ligging : Mpumalanga

PosOnderwerp: ANC SING SKIET DIE BOERE BY DA SAAMTREK   Thu Apr 29, 2010 3:53 pm

Hulle moet my kom uittart dan sal ek vir hulle die 4x4 bakkie liedjie sing. Dis nou te laat, SA is al klaar soos Zimbabwe.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: ANC SING 'SKIET DIE BOERE" BY DA SAAMTREK   Thu Apr 29, 2010 7:47 pm

hulle vertel vir ons kinders in die skole hoe heilig die beeste is volgens hul kultuur.

Maar die dierlike instinkte kan maar net nie weggesteek word nie.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Sponsored content




PosOnderwerp: Re: ANC SING 'SKIET DIE BOERE" BY DA SAAMTREK   Today at 10:11 am

Terug na bo Go down
 
ANC SING 'SKIET DIE BOERE" BY DA SAAMTREK
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: SA Nuus en Aktueel-
Spring na: