IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 UITLANDER-CHAOS REGERING SE SKULD

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: UITLANDER-CHAOS REGERING SE SKULD   Wed Apr 28, 2010 11:03 pm

Uitlander-chaos regering se skuld
20/05/2008 08:37:40 PM - (SA)

DIE wêreld staan steeds verstom dat Suid-Afrika nie in vlamme opgegaan het ná die 1994-verkiesing nie, maar ek is bevrees die huidige xenofobiese geweld kan net die begin wees van ’n situasie wat handuit ruk. Dit is dus dan goeie nuus dat die regering dringend aandag wil gee aan die saak, en daar selfs sprake daarvan is dat die weermag se hulp ingeroep kan word.

Maar dit blyk nou dat die polisie wat die geweld moet bekamp nié in staat is om dit te doen nie. Volgens Die Burger van 20 Mei is daar die moontlikheid dat “polisielede (glo) weens gebrekkige hulpbronne en mannekrag nie die situasie doeltreffend kan hanteer nie”. Daar is beweringe dat die polisie ’n tekort het aan haelgewere en lede selfs by tye géén ammunisie het nie. Liewe land!

Dit raak ’n situasie waar te min polisielede op te veel plekke moet optree. So is een van die pelotonne van die nasionale ingrypingseenheid van die Wes-Kaap nou na Gauteng ontplooi. Xenofobiese aanvalle het reeds in die Wes-Kaap voorgekom, maar wat gaan gebeur as dit nou hier ook weer voorkom en die “Wes-Kaapse polisie” elders moet diens doen?

In Zimbabwe gaan geweld beslis nog verder voorkom met die aanloop tot die tweede verkiesing, met meer inwoners wat na Suid-Afrika vlug. Suid-Afrika se grense is soos ’n sif en dit is geen goeie nuus om te moet lees dat daar eers in 2009 dieselfde aantal beamptes die grense kan bewaak soos die geval was toe dit nog die weermag se rol was nie.

Die ouditeur-generaal het reeds in ’n verslag bevind dat onwettige immigrante en smokkelware Suid-Afrika binnestroom.

So lees ons dat lede van die polisie in die winter nie patrolliewerk op die grens kon doen nie omdat “hulle nie klere gehad het vir die koue nie”. Dit is die regering van die dag wat besluit het om grensbeveiliging sedert 2004 aan die polisie oor te laat.

Dit is die regering van die dag wat besluit het om die kommandostelsel tot niet te maak en met polisie te vervang (wat helaas nié die mannekrag het nie) en dit is die regering van die dag wat besluit het om die blankes te ontwapen. Pres. Thabo Mbeki, jou stille diplomasie laat my met ’n stille geskoktheid oor wat in dié land aangaan. Wakker word!


http://jv.dieburger.com//Stories/Opinion/17.0.465647292.aspx
http://jv.dieburger.com//Stories/Opinion/17.0.465647292.aspx
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
UITLANDER-CHAOS REGERING SE SKULD
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: SA Nuus en Aktueel-
Spring na: