IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 R10 miljoen vir universiteit om n vrye Afrikaans tot stand te bring

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: R10 miljoen vir universiteit om n vrye Afrikaans tot stand te bring   Tue Apr 27, 2010 4:10 pm



2010-04-26 23:21


function openPrintWindow() {
myPrintWindow = window.open('http://www.dieburger.com/printArticle.aspx?iframe&aid=1dc90c23-9ad0-4248-aab4-4f7bc118dc72&cid=1708','myPrintWindow','toolbar=0,location=0,directories=0,status=0,menubar=0,scrollbars=1,resizable=0,width=750,height=600');
}



  • Artikelopsies

    • Druk artikel
    • e-pos artikel

  • Deel

    • [url=http://myweb2.search.yahoo.com/myresults/bookmarklet?u=http://www.dieburger.com/Suid-Afrika/Nuus/R10-miljoen-vir-universiteit-20100426&title=R10 miljoen vir universiteit]Yahoo[/url]
    • [url=http://www.google.com/bookmarks/mark?op=edit&output=popup&bkmk=http://www.dieburger.com/Suid-Afrika/Nuus/R10-miljoen-vir-universiteit-20100426&title=R10 miljoen vir universiteit]Google[/url]
    • [url=http://digg.com/submit?url=http://www.dieburger.com/Suid-Afrika/Nuus/R10-miljoen-vir-universiteit-20100426&title=R10 miljoen vir universiteit&bodytext=Minstens+R10+miljoen+is+in+die+eerste+jaar+nodig+om+%e2%80%99n+vrye+Afrikaans+universiteit+(VAU)+tot+stand+te+bring.&media=news&topic=motorsport]Digg[/url]
    • [url=http://del.icio.us/post?url=http://www.dieburger.com/Suid-Afrika/Nuus/R10-miljoen-vir-universiteit-20100426&title=R10 miljoen vir universiteit]del.icio.us[/url]
    • [url=http://www.facebook.com/sharer.php?u=http://www.dieburger.com/Suid-Afrika/Nuus/R10-miljoen-vir-universiteit-20100426&title=R10 miljoen vir universiteit]Facebook[/url]
    • Twitter

  • Kry Die Burger op

    • Jou selfoon
    • Jou Facebook-profiel







Marelize Potgieter


Kaapstad
Minstens R10 miljoen is in die eerste jaar nodig om ’n vrye Afrikaans universiteit (VAU) tot stand te bring.
Dit blyk uit verskeie begrotings wat die naweek op ’n vergadering van verskeie rolspelers en belanghebbendes bekend gemaak is.
Mnr. Christo van der Rheede, voorsitter van die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA), wat met die inisiatief vorendag gekom het, was gister opgewonde oor die pad vorentoe. “Die idee is geopper en ons is besig om inhoud daaraan te gee deur beplanning op ’n strategiese vlak te doen.”
Hy beplan om vroeg aanstaande maand met die Nasionale Finan­siële Studentehulpskema te vergader. Mnr. David Maenhaut, ’n verteenwoordiger van die Vlaamse regering, het reeds onderneem om geldelike steun in België te soek.
Die moontlikheid word oorweeg om die VAU ingevolge ’n ooreenkoms met ’n bestaande universiteit, ’n konsortium van universiteite of selfs ’n oorsese universiteit te laat funksioneer.
Daar is onder meer ook na ’n model vir samewerking met die Skool vir Voortgesette Onderwysopleiding (SVO) van die Noordwes-Universiteit se Potchefstroom-kampus gekyk.
Volgens Van der Rheede sal dit deel van die missie wees om ’n instelling met 3 000 studente tot stand te bring wat ideologies vry is en studente met kritiese denke oplei wat gereed is vir die arbeidsmark.
“Ons wil studente oplei wat kan terugploeg in die gemeenskap waar hulle vandaan kom en nie met die eerste beste geleentheid uit die land vlug nie,” het Van der Rheede gesê.
Daar word ook tans na die wetlike aspekte gekyk en ’n art. 21-maatskappy gaan waarskynlik gestig word. Maniere hoe die kurrikulum aangebied kan word, alternatiewe beursskemas en mentorskapprogramme word ondersoek.
Mnr. Danie van Wyk, ’n onderwyskenner met noue bande met Cosatu, het gesê die konsep is beslis iets wat hy met die alliansievennote van dié vakverbond sal bespreek en bevorder. “Daar is ongetwyfeld plek vir so ’n instelling in ons land.”
Me. Francis Galloway, ’n akademikus en navorser met ’n spesifieke belang in die ekonomiese potensiaal van die inheemse tale, het gesê sy gee haar steun aan ’n ini­siatief wat kan bydra tot die oplossing van die uitdagings in hoër onderwys. Sy stel veral belang in die moontlikheid dat dit tot die uitbouing van inheemse tale as onderrig- en navorsingstale kan bydra.
Me. Ria Olivier, ’n taalkenner en Wes-Kaapse koördineerder vir die Afrikaanse Taalraad, het gesê dit is skokkend om te sien hoeveel studente deesdae weggewys word omdat hulle nie universiteitsgeld kan bekostig nie.

  • Verdere stappe vorentoe sluit in die stigting van plaaslike en gemeenskapsverenigings, ’n konferensie, die samestelling van ’n databank van kundiges en vrywilliges en die samestelling van strategiese en operasionele planne.



- Die Burger
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
R10 miljoen vir universiteit om n vrye Afrikaans tot stand te bring
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kuns en Kultuur-
Spring na: