IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Polisielid hardloop agterna, maar kan Casspir nie keer

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Polisielid hardloop agterna, maar kan Casspir nie keer   Fri Feb 12, 2010 6:10 pm

Polisielid hardloop agterna, maar kan Casspir nie keer
2/12/2010 11:42:15 AM
Zeerust. – ’n Casspir van die polisie het ’n kerkgebou in die dorp gister getref nadat dit sonder ’n bestuurder aan die loop gegaan het.
’n Polisiebeampte het die Casspir glo omstreeks 07:45 buite die polisiekantoor in Gerrit Maritzstraat aangeskakel en dit blykbaar laat luier terwyl hy ’n vuurwapen gaan haal het. Die straat loop skuins af.
Toe die polisiebeampte uitkom, het hy gesien die voertuig beweeg, het insp. Sam Tselanyane, polisiewoordvoerder in Noordwes, gesê. “Hy het agterna gehardloop, maar kon dit nie tot stilstand bring nie.”
Die Casspir, wat na verneem word sowat 19 t weeg, het toe oor Parkstraat geloop en deur die Gereformeerde kerk Zeerust se heining gebars voordat dit teen die kerkgebou tot stilstand gekom het.
Ds. Jan Carel Erasmus, predikant van die gemeente, sê dit het die kerk gelukkig nie beskadig nie, maar wel ’n stoorkamer wat deel van die gebou is. Die dak kom daar tot teen die grond en dít en ’n muur van die gebou is beskadig. Hy beraam die skade op minstens R70 000.
Volgens Erasmus was dit die derde keer in die 25 jaar dat hy in die gemeente is dat ’n voertuig sonder bestuurder deur die kerkheining gebars het. Niemand is beseer nie.
kliek hier om die res van die storie te lees...
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Polisielid hardloop agterna, maar kan Casspir nie keer
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: