IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 NUWE XENOFOBIE VERWAG NA 2010 SOKKER

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: NUWE XENOFOBIE VERWAG NA 2010 SOKKER   Tue Apr 27, 2010 12:51 am

Nuwe vlaag xenofobie ná sokker gevrees
2010-04-26 23:26



Marelize Barnard

Kaapstad

Bewerings dat ’n nuwe vlaag xenofobiese aanvalle kort ná die Wêreldbeker-sokkertoernooi in Suid-Afrika kan uitbreek, word môre met Wes-Kaapse polisiehoofde bespreek.

Mnr. Braam Hanekom van die nie-regeringsorganisasie People Against Suffering, Suppres­sion Oppression and Poverty (Passop) het gister gesê gerugte oor dié soort aanvalle loop wyd en word nie ligtelik opgeneem nie.

Blykbaar doen dié dreigemente so ver as Polokwane, Gauteng en die Wes-Kaap die ronde.

Zimbabwiese burgers in Khayelitsha word blykbaar gewaarsku om ná die sokkertoernooi na hul geboorteland terug te keer, het ’n inwoner gesê. Sy is die eienaar van ’n kleuterskool met sowat 15 buitelandse kinders en wil nie haar naam genoem hê nie.

’n Bekommerde taxibestuurder van Zimbabwe het Die Burger gevra of daar enige waarheid steek in gerugte dat Zimbabwiërs geteiken gaan word.

Hanekom het gesê dié vrese word môre op ’n vergadering met Wes-Kaapse polisiehoofde bespreek.

“Dié gerugte is nie ongegrond nie. Tekens – soos werkloosheid ná die konstruksiefase voor die sokkertoernooi, ’n afplatting van internasionale mediafokus op Suid-Afrika en al hoe meer politieke spanning op grondvlak in die aanloop tot aanstaande jaar se munisipale verkiesings – wys xenofobiese aanvalle kan weer uitbreek.”

Die boodskapis nou dat die regering geen xenofobiese aanvalle voor die sokkertoernooi sal duld nie, juis omdat die wêreld se oë op die land gerig is.

Nie veel word gesê oor veiligheidsplanne ná die Wêreldbeker-sokkertoernooi nie.

Dit is ’n ernstige bron van kommer vir buitelanders in Suid-Afrika, het Hanekom gesê.

- Die Burger



http://www.dieburger.com/Suid-Afrika/Nuwe-vlaag-xenofobie-n%C3%A1-sokker-gevrees-20100426
http://www.dieburger.com/Suid-Afrika/Nuwe-vlaag-xenofobie-n%C3%A1-sokker-gevrees-20100426
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
NUWE XENOFOBIE VERWAG NA 2010 SOKKER
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: SA Nuus en Aktueel-
Spring na: