IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is altesaam 2 gebruikers aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 2 Gaste

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 DRIE GESKORS OOR "BAD BOYS" PLAKKAAT

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: DRIE GESKORS OOR "BAD BOYS" PLAKKAAT   Tue Apr 27, 2010 12:36 am

DUIDELIK HOU DIE ANC KRIMINELE -LIGA NIE DAARVAN AS ENIGE IEMAND DIE GEVRETE VAN KRIMINELE TEN TOON STEL NIE....VERAL NIE IN DIE POLISIESTASIE SE E-POS NETWERK NIE NE?





Drie geskors oor Bad Boys-plakkaat
2010-04-26 23:24


Aldi Schoeman

Kaapstad

Drie vroue in diens van die polisie is hangende ’n tugondersoek geskors omdat hulle glo ’n gemanipuleerde Bad Boys-plakkaat met pres. Jacob Zuma en mnr. Julius Malema, ANC-jeugligaleier, se gesigte daarop per e-pos aangestuur het.

Brig. Novela Potelwa, ’n polisiewoordvoerder, het bevestig die drie is geskors en die klag teen hulle is een van onbehoorlike optrede terwyl hulle aan diens was.

Twee van hulle is klerke van die Woodstock-polisiekantoor en die ander ’n beampte van die Paarl-Oos-polisiekantoor.

Kol. Billy Jones, ’n polisiewoordvoerder, het gesê al drie is sowat drie weke gelede geskors.

Die e-pos bevat ’n manipulasie van die rolprent Bad Boys II se plakkaat. Op die oorspronklike plakkaat is Will Smith, met ’n vuurwapen in die hand, en Martin Lawrence teen die agtergrond van ’n groot brand.

Die gemanipuleerde weergawe het Zuma se gesig in die plek van Smith en Malema s’n op Lawrence se gesig. Die rolprent se naam, Bad Boys II, is verander na Bad Boys III.

Die vuurwapen in Smith se hand is vervang met ’n stortkop in Zuma se hand.

- Die Burger



http://www.dieburger.com/Suid-Afrika/Nuus/Drie-geskors-oor-Bad-Boysplakkaat-20100426http://www.dieburger.com/Suid-Afrika/Nuus/Drie-geskors-oor-Bad-Boysplakkaat-20100426 tongue
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
DRIE GESKORS OOR "BAD BOYS" PLAKKAAT
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: