IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 OPROEP OM NASPERS TE BOIKOT

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: OPROEP OM NASPERS TE BOIKOT   Tue Apr 27, 2010 12:00 am

Hiermee word 'n beroep op al die KVB lede gedoen om sover moontlik alle NASPERS blaaie soos Beeld, Volksblad, Rapport, Die Burger en Huisgenoot te boikot jeens hulle anti-Boere sentimente en houding.

Sluit aan by die Facebook groep in die aksie:




BOIKOT: Beeld, Burger, Volksblad, Rapport en Huisgenoot

Media24 (Beeld, Burger, Volksblad, Rapport, Sondag ens.) is een van die toonaangewende publikasiegroepe in Afrika. Die groep het belange in koerante, tydskrifte, internet besighede, uitgewerye, drukperse en verspreidingsmaatskappye. Media24 het ook internasionale en plaaslike sustermaatskappye in die mediabedryf deur sy beheermaatskappy, Naspers.

Naspers was in 1915 gestig met 'n politieke motief as ’n drukker en uitgewer van ’n dagblad, De Burger. 'n Sentiment van Afrikaner-vryheid is in De Burger se eerste hoofartikel verwoord: “‘De Burger’ is een kind van de smart en van de hoop. Hij is geboren uit de weën van ons volk... In de ontwaking van ons nationaal eenheidsgevoel ligt onze redding. Dit gevoel wil ‘De Burger’ sterken en leiden.”

Naspers was gestig om die Afrikaner te bevry van volksvreemde oorheersing (Brittanje), en as sodanig moet dit beskou word as een van die eerste nasionalistiese bevrydingsbewegings in Afrika.

Te midde van die Afrikanervolk se 21ste-eeuse vryheidstryd om 'n eie volkstaat te verwesenlik en sodoende onder die versmorende juk van volksvreemde oorheersing (ANC/PAC/SACP) uit te kom is Beeld, Die Burger, Volksblad, Rapport, Huisgenoot ens. vandag die Afrikaanse mondstukke wat ironies genoeg versoening, transformasie en integrasie met die onderdukkende Regime en hul volgelinge verkondig. As agente van die Regime pas hulle ook o.a. BEE toe en is dit duidelik dat Media24/Naspers deel vorm van die siek sisteem wat die volk onderdruk.

As iets nie deel is van die oplossing nie, dan is dit deel van die probleem. Moenie gebreinspoel word nie! Spaar jou geld en ondersteun eerder die onafhanklike, behoudende en objektiewe Afrikaner (LW nie Afrikaanse nie) media wat die Internet vir ons vandag moontlik maak; voorbeeld www.praag.co.za.
Media24 (Beeld, Burger, Volksblad, Rapport, Sondag ens.) is een van die toonaangewende publikasiegroepe in Afrika. Die groep het belange in koerante, tydskrifte, internet besighede, uitgewerye, drukperse en verspreidingsmaatskappye. Media24 het ook internasionale en plaaslike sustermaatskappye in die mediabedryf deur sy beheermaatskappy, Naspers.

Naspers was in 1915 gestig met 'n politieke motief as ’n drukker en uitgewer van ’n dagblad, De Burger. 'n Sentiment van Afrikaner-vryheid is in Burger se eerste hoofartikel verwoord: “‘De Burger’ is een kind van de smart en van de hoop. Hij is geboren uit de weën van ons volk... In de ontwaking van ons nationaal eenheidsgevoel ligt onze redding. Dit gevoel wil ‘De Burger’ sterken en leiden.”

Naspers was gestig om die Afrikaner te bevry van volksvreemde oorheersing (Brittanje), en as sodanig moet dit beskou word as een van die eerste nasionalistiese bevrydingsbewegings in Afrika.

Te midde van die Afrikanervolk se 21ste-eeuse vryheidstryd om 'n eie volkstaat te verwesenlik en sodoende onder die versmorende juk van volksvreemde oorheersing (ANC/PAC/SACP) uit te kom is Beeld, Die Burger, Volksblad, Rapport, Huisgenoot ens. vandag die Afrikaanse mondstukke wat ironies genoeg versoening, transformasie en integrasie met die onderdukkende Regime en hul volgelinge verkondig. As agente van die Regime pas hulle ook o.a. BEE toe en is dit duidelik dat Media24/Naspers deel vorm van die siek sisteem wat die volk onderdruk.

As iets nie deel is van die oplossing nie, dan is dit deel van die probleem. Moenie gebreinspoel word nie! Spaar jou geld en ondersteun eerder die onafhanklike, behoudende en objektiewe Afrikaner (LW nie Afrikaanse nie) media wat die Internet vir ons vandag moontlik maak; voorbeeld www.praag.co.z
a
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
OPROEP OM NASPERS TE BOIKOT
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: