IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 BANDIETE IN BLOU TERRORISEER BLANKES IN KROEG EN DANSPLEK

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: BANDIETE IN BLOU TERRORISEER BLANKES IN KROEG EN DANSPLEK   Mon Apr 26, 2010 2:46 pm

NOU VERSTAAN 'N MENS HOEKOM JY GEEN RESPEK VR DIE VARKE IN BLOU MEER HET NIE....HULLE IS IN EEN WOORD- BARBAARS!


http://jv.news24.com/Sondag/Nuus/0,,...580812,00.html

Swaar gewapende swart polisiemanne het ’n Afrikaanse kuierkroeg binnegestorm, hulleself aan vroue se borste vergryp,





24/04/2010 17:00 - (SA)
Varknekke!

YOLANDA BARNARD
’N OORMAG swaar gewapende swart polisiemanne het ’n Afrikaanse kuierkroeg binnegestorm, hulleself aan vroue se borste vergryp, besittings gesteel en rassistiese aanmerkings gebulder.
“ BECAUSE YOU ARE WHITE AND YOU SING A FREEDOM SONG,” het die polisie hulle walglike optrede verduidelik.
Selfs die sanger MD Greyling, wat die aand in Le Cafe Des Sports in Lephalale (Ellisras) opgetree het, moes met sy hande teen die muur gaan staan, terwyl orige pote sy lyf betas het.
“Dit is nie asof ek ’n vuurwapen of dwelms aan my gehad het nie. Ek het maar net gesing.”
Maar die oorgrote meerderheid Afrikaanssprekendes wat verlede Vrydagnag in die kroeg gekuier het, het nie op hulle laat wag nie en gereageer deur Die Stem uit volle bors te sing.
Die gedreun van die ou Suid-Afrikaanse volkslied het die polisie verder so ontstel dat die aanvoerder van die sowat sestig polisielede glo opdrag gegee het dat almal voor die voet deursoek, getreiter en betas moet word.
Steve Geldenhuys, die kroegeienaar, het ’n klag van crimen injuria teen ’n lt.kol. Shokwane gelê nadat dié in sy gesig geskree het: “FUCK YOU.”
Nog een van die vroue-klante wat ’n slagoffer van die boelies in blou was, het ’n klag van aanranding gelê. Verskeie vroue het ook diefstalklagtes gelê.
Steve vertel: “Die kroeg was stampvol. Net so voor eenuur het polisiemanne op die kroeg toegesak.
“Hulle wou my dranklisensie sien. Ek het dit vir hulle gewys en hulle het alles in orde gevind.
“Nugter alleen weet hoekom hulle dit daardie tyd van die oggend wou sien.
“In daardie stadium het ’n spul polisiemanne by die ingang gestaan. Hulle het my kliënte begin rondstamp. Hulle was duidelik op soek na konflik.”
Volgens Steve het die polisie toe daarop aangedring dat Hugo en MD moet ophou musiek maak.
“Ek het geweier. Ek betaal hulle om te sing. Die volgende wou die hele spul my plek binnekom om die mense te deursoek.”
’n Plaaslike landdros, wat toevallig ook die aand daar gekuier het, het gesê hulle mag nie sonder ’n lasbrief kliënte deursoek nie. Steve is na buite waar hy die boodskap oorgedra het.
Hy sê Shokwane het geskree: “FUCK YOU AND **** THE JUDGE! ” en het sy manne opdrag gegee om die mense vir dwelms en wapens te deursoek.
Sommige van die polisiemanne het selfs in die vroue se handsakke gekrap, goed daaruit gevat en dit nooit vir hulle teruggegee nie.
MD vertel dat hy en Hugo besig was om De la Rey te sing, toe die manne, met koeëlvaste baadjies, die kliënte begin treiter en deursoek het.
“Ek het vir Hugo gesê ons moet ophou, want hier kom moeilikheid. Hy’t het gesê ons moet sing.”Dié twee het weer losgetrek met “De la Rey De la Rey, sal jy die boere kom lei.”
Die mense het toe ook eers die polisie gewaar en nie meer na MD en Hugo geluister nie.
“Ek het van die verhoog af ge-stap en deur die massas buite toe gebeur. Ek wou weet wat aangaan,” vertel MD. Die laaste note van De la Rey het skaars verdwyn toe die crowd spontaan lostrek met Die Stem.
Dit is toe dat ’n woedende woordewisseling tussen Steve en Shokwane losgebars het.
“Your people are singing freedom songs,” het hy glo vir Steve gebulder.
Steve het teruggekap: “Dis die volkslied.” Shokwane het woedend gebewe: “Your people are not under control!”
Steve het sarkasties teruggesnou: “Dit is vreemd, want ek sien nie dat iemand ’n baksteen na julle gegooi het of ’n motorband gebrand het nie.”
Terwyl die bekgeveg woed, het die cops die vroue hardhandig begin deursoek en betas.
En toe die vroue skree dat die polisie hulle hande van hulle moet afhou, het hulle traangas tussen die mense ingespuit.
MD het besluit om te doen wat die polisie hom vra.
“Ek was net nie lus vir moeilikheid nie. Dit was chaos. Party van die vroue het geskree: ‘Don’t ****-ing touch me!’ Ek het gesien hoe die polisie aan die vroue se borste vat. Hulle was vreeslik arrogant. Ek het net twee wit polisiemanne gesien. Hulle het buite rondgestaan.”
MD sê: “Almal het lekker gekuier tot die polisie daar ingestorm het.”
MD sê hy is trots op die ou volkslied en is glad nie skaam om hom te sing nie. “Niemand verbied ons om dit te sing nie.”
Lt.kol. Ronel Otto, Limpopo se polisiewoordvoerder, het die klagtes bevestig.
“Die polisie is besig met ’n indringende ondersoek.”
G’n teen die wet om ou volkslied te sing
Die cops het op ses kuierplekke in Lephalale toegeslaan. Le Cafe Des Sports was nie die enigste een wat geteiken is nie.
Dit het lt.kol. Ronel Otto, Limpopo se provinsiale polisiewoordvoerder, gesê toe Sondag haar om kommentaar genader het oor die gebeure by Le Cafe Des Sports.
“Dié operasie was een van baie in Limpopo.”
Ronel sê die klagtes van onder meer diefstal, betasting en crimen injuria gaan deeglik ondersoek word.
“Ons sal teen polisielede optree as hulle skuldig bevind word.”
Sy sê polisiemanne mag nie aan vroue raak nie; net vrouelede mag hulle deursoek. En die polisie mag niemand verbied om die ou volkslied te sing nie.
“Ons mag ook nie aan kroegeienaars voorskryf watter musiek hulle mag speel nie.”
Op die vraag waarom so baie polisielede aan die klopjag deelgeneem het, sê sy: “Dit is ’n spesiale operasie en die polisie weet nie wat kan gebeur nie. Hulle lewens kan ook bedreig word.”
Sy ontken die polisie het traangas gebruik. “Dit word al lankal nie meer gebruik nie.”
Volgens Ronel is ’n paar mense, wat vuurwapens by hulle gehad het terwyl hulle onder die invloed was, gearresteer. ’n Klein hoeveelheid dagga is ook gekry
.




Saterdag aand 10:21 nm het die SAP toegeslaan op Cheeky Monkey In Zambesi opsoek na dwelms. Baie goeie ding wat hulle gedoen het. Natuurlik net 3 swart mans (bouncers) is gearisteer met dwelms in hul besit.

Maar die SAP was so hardhandig met mense, kom ek vertel julle. Hulle het 'n klomp so 5 tot 6 Skok grenate in die plek ingegooi. 1 van die het teen 'n ou se kop afgegaan, hy was hospitaal toe, nadat hy deursoek is. Sy eie vriende moes hom vat.

Daar is mense wat reeds op die grond gele het, geskop en geslaan in die verby gaan van die SAP lede. Meestal swartes van die taakmag. 'n Verwagtende vrou wat daar was glo vir 'n verjaarsdag, is op die grond gegooi, en in die maag geskop, nadat daar gese is sy verwag. 'n Wit SAP man het vir iemand gese, hou jou bek of ek skiet jou...die man vir wie dit gese is, is ook geskop. Ek het verneem dis toe hy sy verwagtende vrou wou beskerm.

Mense wat buite in 'n bussie gesit het is aangerand, die jong man het 3 gebreukte ribbes. En soos ek aanneem was daar nog gevalle binne die plek.

Mense se hulle het gedink dis oorlog soos die polisie aangegaan het. En amal is soos kriminele behandel.

Sinoville Polisie stasie het nie eens geweet van die operasie nie, en was veronderstel om "toesig" te hou. Maar dit het nie eens gebeur nie
.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Ridder Van Die Langpad



Aantal posstukke : 21
Join date : 2010-02-13

PosOnderwerp: Re: BANDIETE IN BLOU TERRORISEER BLANKES IN KROEG EN DANSPLEK   Mon Apr 26, 2010 5:30 pm

Die polisie moet weer dink as hulle dink ons skrik vir hulle.

kry daai wit hond se adres dat sy vrou ook rondgeskop kan word, en sy ma ook.

Oog vir 'n oog. Die eerste paar polisie honde gaan slim raak en as hulle families begin behandel word soos wat hulle ons behandel wat hulle slarisse betaal sal dit sekerlik stop.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: BANDIETE IN BLOU TERRORISEER BLANKES IN KROEG EN DANSPLEK   Mon Apr 26, 2010 8:26 pm

Die so nou perfect gewees het as die op kamera vas gevang kon wees. Stuur die die buiteland in en wys die mense hoe die polisie hulle sal beskerm gedurende die wc.

Dit sal n paar groot koppe omkrap en jy hoef niks verder te doen nie.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Word Getel



Aantal posstukke : 2
Join date : 2010-04-26
Age : 52
Ligging : Ooskaap

PosOnderwerp: Vrees se voet   Mon Apr 26, 2010 9:16 pm

Ek is trots op die kuiermense se reaksie deur dat hulle die Stem gesing het. Hulle probeer ons intimideer en poog om ons met vrees te vul met al die snert wat hulle kwyt raak.
Ons is parraat, nie bang nie. Ons sal nie terugstaan nie. Ons sal ons man staan.
Ons IS die kop en nie die stert nie.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Sponsored content




PosOnderwerp: Re: BANDIETE IN BLOU TERRORISEER BLANKES IN KROEG EN DANSPLEK   Today at 2:21 am

Terug na bo Go down
 
BANDIETE IN BLOU TERRORISEER BLANKES IN KROEG EN DANSPLEK
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Aanval op ons mense / Attack on our people-
Spring na: