IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 WAARSKUWING OOR VALS GERUGTE

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: WAARSKUWING OOR VALS GERUGTE   Mon Apr 26, 2010 7:43 am

Geagte Lede-

Neem asb kennis dat die KVB- in die lig van navrae oor sg. "Pamflette" en "sms'e" wat versprei word in Pietersburg en omgewing tov die "uitmoor" van blankes op Dinsdag 27 April 2010,- dievolgende standpunte handhaaf:

1. Die KVB gaan op die stadium geensins sy Sekuriteit Status verander nie-
2. Die KVB het nog- tot op hede- geen harde klinklare bewyse of dokumente in die verband opgespoor, gesien - of die oorsprong kon bepaal het nie-
3. Die KVB dit slegs as 'n kwaadwillige opstokery sien om blankes aan te hits tot anargie-
4. Die KVB wel kennis neem van die tipe disinformasie- maar eers hulself voldoende sal vergewis van enige wingerd-boodskap van enige aard alvorens hulle enige aksie in die verband sal neem.

Dit is die wens van die KVB leier en sy bestuur dat KVB lede hulself eers ordentlik moet vergewis van die feite rond-om sulke boodskappe- veral in die lig gesien as die sender "annoniem "blyk voor te kom en die oorsprong van die gerugte nie kan opgespoor word nie,- alvorens lede hierdie skim-boodskappe versprei. Lede word gevra om die tipe boodskappe- na u dit ontvang het- aan geen ander lid te stuur nie- maar die KVB hoofkantoor van die boodskap te verwittig vir verdere ondersoek en verifikasie.

Deur sulke informasie sonder bevestigde bewyse verder te versprei- veroorsaak lede nie alleen chaos tussen die organisasie se strukture nie- maar saai onnodige paniek- en help dus die vyand om sy dis-informasie veldtog verder te versprei. Sulke onverantwoordelike optredes lei tot subversie.

Dit is dan laastens ook die KVB leier se wense dat lede asb moet optree met oordeelkundigheid, diplomasie en takt wanneer hulle informasie- van watter aard ook-al- sou ontvang en versprei. Alleenlik informasie van KVB hoofkantoor af kan op redelikerwys aanvaar word as eg en waar. Instruksies oor hoe om op die gerugte en informasie te reageer- sal op gronde van die graad van prioriteit deur KVB hoofkantoor aan u verskaf word.

Alle KVB lede word gevra om kennis van die opdrag te neem.

KVB heg 'n skakel soos geplaas op Boere Vryheid in die verbad- ook aan vir lede se aandag:


http://www.boerevryheid.co.za/forums/showthread.php?t=22879
http://www.boerevryheid.co.za/forums/showthread.php?t=22847&page=10
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
WAARSKUWING OOR VALS GERUGTE
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Aanval op ons mense / Attack on our people-
Spring na: