IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 POLISIE STAAN EK KYK TERWYL MAN AANGERAND WORD

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: POLISIE STAAN EK KYK TERWYL MAN AANGERAND WORD   Sat Apr 24, 2010 5:21 pm

Motoris aangerand; polisie kyk glo toe
2010-04-22
http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuu...o-toe-20100422

Polisielede het gister glo toegekyk terwyl taxi-eienaars ’n motoris na bewering geskop en geslaan het.

Oomblikke vantevore het ’n polisieman mnr. Henry Burt (57) se vuurwapen afgeneem. Dié het hy uitgehaal toe ’n skare taxi-eienaars” op hom toegesak het.

Burt, wat op ’n wildplaas bly, het gisteroggend op die Moloto-pad na sy werkplek in Pretoria gery. Buite Wagensdrift het hy hom vasgery in taxi’s en polisievoertuie wat die pad versper het.

Burt het aan ’n polisiebeampte gesê hy wil na ’n nabygeleë vulstasie gaan. Hy is deurgelaat. Hy het net ’n paar meter gery “toe was daar absolute chaos”.

“Die skare het begin om my te stenig. Omtrent 20 mense het my met klippe gegooi en my bakkie se voorkant getref. Soos ek verder gery het, het iemand my met ’n piksteel deur my oop venster geslaan. Ek het na my passasierskant toe gekoes. ’n Entjie verder het iemand my met ’n baksteen gegooi.”

Burt het stilgehou en uitgeklim om na die skade aan sy voertuig te kyk. “Soos mal buffels het hulle met pangas en knuppels op my toegesak. Ek het my vuurwapen uitgehaal, want ek het geweet hier kom moeilikheid. ’n Polisieman het gekom en my vuurwapen gevat. Die skare het my omring en ek is toe van alle kante af gefoeter.”

Volgens Burt het die polisie toegekyk terwyl hy aangerand is.

Hy het gesê die skare het sy bakkie se bande afgeblaas. Ná die voorval het die polisie hom gehelp om sy bure te kontak dat hulle vir hom noodwiele kon bring. “Ek was net op pad werk toe. Die polisie beskerm hierdie taxibestuurders wat moles gemaak het. Hulle het my weerhou om te gaan werk.”

Die polisie het Burt se vuurwapen later aan hom teruggegee.

Burt het ’n klag van aanranding by die Cullinan-polisiekantoor ingedien.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: POLISIE STAAN EK KYK TERWYL MAN AANGERAND WORD   Sat Apr 24, 2010 9:54 pm

Dis nou waarvoor ons gereed kan maak. N polisiemag wat sal toe kyk hou ons stelsel matig uitgewis word en dis nou maar op die beste geval in ander sal hulle selfs mee maak in die aanval of nog erger selfs die aanval loots.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
POLISIE STAAN EK KYK TERWYL MAN AANGERAND WORD
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Aanval op ons mense / Attack on our people-
Spring na: