IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 BABA ERG VERMINK DEUR SWART AANVALLERS

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: BABA ERG VERMINK DEUR SWART AANVALLERS   Sat Apr 24, 2010 12:59 am

Swart Rowers slaan baba erg
2010-04-22 21:55



André Damons en Magdel Fourie

’n Jaar oue baba veg om haar lewe nadat swart rowers haar en haar oppasser so erg in haar ouerhuis in Robindale, Randburg, aangerand het dat sy opgehou asemhaal het.

Die aanvallers het die oppasser, in haar 30’s, na bewering in die voorhuis van die huis in Rooseveltstraat oorval.

Hulle het haar erg aangerand voordat hulle die baba, Marizaan Kruger, ook getakel het.

Beeld het verneem die meisietjie het veelvuldige skedelbreuke opgedoen.

Volgens me. Vanessa Jackson, ER24-woordvoerder, het die vrou verskeie oop wonde aan die kop gehad en die baba talle wonde oor die lyf.

“Die vrou en die baba het verskriklik baie gebloei. Die vrou het bloed aan die kop, arms en hande gehad, maar die baba was meer kritiek,” het sy gesê.

Hulle was alleen tuis toe die mans toegeslaan het.

Me. Madelein Kruger, die baba se ma, het die grusame ontdekking gemaak toe sy omstreeks 13:00 van die werk af tuisgekom het.

Toe sy die deur oopmaak, het sy net bloed gesien en die huiswerker vasgebind gekry. Sy was bewusteloos.

Dit is nie bekend waar in die huis die baba was nie.

Volgens lt.kol. Eugene Opperman, polisiewoordvoerder, is dit onbekend hoeveel aanvallers daar was en hoe hulle toegang tot die huis verkry het.

Hy kon ook nie sê waarmee hulle aangerand is nie.

Me. Olga Rossouw, wat oorkant die Kruger-gesin woon, het aan Beeld vertel Kruger het kort ná 13:00 by háár huis ingehardloop met die bebloede, pap babatjie in haar arms.

“Ollie, Ollie, wat moet ek doén,” het sy huilend aan Rossouw geskreeu.

Die kind het nie asemgehaal nie en sy het ’n groot wond bokant die regteroog gehad.

Rossouw het die noodknoppie gedruk wat aan Piranha Security, ’n plaaslike veiligheidsmaatskappy, verbind is.

Enkele minute later het hul nooddienswerkers op die toneel aangekom en onmiddellik die baba geresussiteer, het sy vertel.

Mnr. Allan Stott, besturende direkteur van Piranha Security, het gesê nadat die baba weer begin asemhaal het, het hulle haar in ’n noodvoertuig gelaai en na die hospitaal gehaas.

“Op pad soontoe het sy twee keer opgehou asemhaal en moes hulle haar telkens weer resussiteer,” het Rossouw vertel.

“Wie sal so iets doen aan ’n klein, weerlose ou babatjie?”

ER24 het die oppasser daarna na ’n ander hospitaal geneem vir behandeling. Haar identiteit kon teen druktyd nie vasgestel word nie.

Opperman het die aanvallers as “lafaards” uitgekryt.

“Net lafaards val vroue en eenjarige babas aan. Dis hoekom ons alles gaan omkrap wat omgekrap moet word om dié lafaards te kry,” het Opperman gesê.

Beeld het verneem me. Kruger is so erg geskok dat sy nie met die polisie kon praat nie. Sy is later ook hospitaal toe.

Sover bekend, word slegs ’n skootrekenaar en modem uit die huis vermis.


http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Rowers-slaan-baba-erg-20100422
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: BABA ERG VERMINK DEUR SWART AANVALLERS   Sat Apr 24, 2010 11:03 am

Die aanvale op ons kinders en vroue raak alhou erger. Hou lank voor ons die knie buig en dan met n reguit ruggraat se genoeg vat aan nog een en ons vat nege vir elke een wat julle vat as ek reg is is dit die statisties vergelyking.

Oog vir Oog tand vir n tand, want die 7 x 70 keer is nou al sif gedraai.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: BABA ERG VERMINK DEUR SWART AANVALLERS   Tue Apr 27, 2010 12:25 am

Twee aangekeer wyl eenjarige babameise steeds om haar lewe veg
2010-04-25 22:50



Julian Rademeyer

Johannesburg

Die pa van baba Marzaan Kruger, wat ernstige hoofbeserings opgedoen het toe boewe haar verlede week wreed aangerand het, sê hy is “bly” dat twee verdagtes in hegtenis is.

Mnr. Bertus Kruger (42), ’n bestuurder by ABSA-Versekeringsmaatskappy, het bygevoeg dokters is “versigtig optimisties” oor sy eenjarige dogter se toestand. Sy word steeds in die waakeenheid van die Sandton Medi-Clinic behandel.

Twee mans sal vandag in die Johannesburgse landdroshof verskyn op aanklagte van poging tot moord en roof ná die aanval op die babameisie en haar oppasser verlede Donderdag.

Die verdagtes, onderskeidelik 23 en 25 jaar oud, het glo vroeër vanjaar as deel van ’n span bouers werk gedoen aan die huis in Robindale, Randburg waar die aanval plaasgevind het.

Marzaan, wat veelvuldige skedelbreuke opgedoen het, veg nog steeds om haar lewe.

Volgens me. Liezel Furlong, woordvoerder van die Sandton Medi-Clinic, is haar toestand “ernstig, maar stabiel”.

Haar ouers, mnr. Kruger en sy vrou Madelein (40) word deur familie, vriende en kollegas ondersteun.

Lt.kol. Eugene Opperman, polisiewoordvoerder, het gesê die verdagtes is Saterdagaand in Alexandra vasgetrek. Goedere wat in die aanval geroof is, is in hul besit gekry. Opperman wou nie sê of dit die skootrekenaar insluit wat tydens die rooftog gebuit is nie. Hy wou ook nie sê of verdere inhegtenisnemings verwag word nie.

Volgens Opperman het speurders van die Hillbrow Trio-taakspan, wat prioriteitsmisdade soos rooftogte by huise en sakeondernemings ondersoek, “dag en nag met min slaap gewerk” om die verdagtes op te spoor.

Die rowers het Donderdag op die huis in Rooseveltstraat toegeslaan.

Hulle het die baba se oppasser, me. Francina Sekhu, vasgebind en aangerand en toe ook die baba begin slaan.

Toe mev. Kruger omstreeks 13:00 op die grusame toneel afgekom het, het Marzaan nie asemgehaal nie.

Nooddienswerkers van ’n plaaslike veiligheidsmaatskappy het die kind enkele minute later bygebring.

Op pad na die Sandton Medi-Clinic het sy twee keer opgehou asemhaal waarna sy weer bygebring is.

Sekhu het ook ernstige kopbeserings in die aanval opgedoen.

- Die Burger



http://www.dieburger.com/Suid-Afrika/Nuus/Twee-aangekeer-wyl-eenjarige-babameise-steeds-om-haar-lewe-veg-20100425http://www.dieburger.com/Suid-Afrika/Nuus/Twee-aangekeer-wyl-eenjarige-babameise-steeds-om-haar-lewe-veg-20100425
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: BABA ERG VERMINK DEUR SWART AANVALLERS   Tue Apr 27, 2010 1:08 am

SOLANK DIE BLANKE GAAN AANHOU DIE GEDROGTE IN HULLE BINNEKAMERS VERTROETEL- GAAN DIE ONSINNIGE BARBAARSE OPTREDES AANHOU.




Oppasser het glo aanvaller geken
2010-04-26 09:17






Johannesburg – Die oppasser wat verlede week saam met die eenjarige, Marzaan Kruger, in ‘n huis in Robin Hills aangeval is, het die aanvaller glo geken en hom in die huis gelaat.

Times Live het Maandagoggend berig dat Francina Sekhu die man na bewering in die huis ingenooi het en dat hy saam met hulle televisie gekyk het voordat hy Sekhu en die eenjarige Marzaan wreed aangeval het.

“Ek voel verraai. Ek’t nie gedink hy sal dit aan my doen nie,” het ‘n hartseer Sekhu uit haar hospitaalbed in die Helen Joseph Memorial-hospitaal aan Times Live gesê.

Hierdie skynbaar sinnelose aanval op die oppasser en die baba het verlede week skok golwe deur die land gestuur.



http://www.dieburger.com/Suid-Afrika/Nuus/Oppasser-het-glo-aanvaller-geken-20100426
http://www.dieburger.com/Suid-Afrika/Nuus/Oppasser-het-glo-aanvaller-geken-20100426
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: BABA ERG VERMINK DEUR SWART AANVALLERS   Wed May 19, 2010 10:15 pm

VERSTAAN EK NOU NIE. DIE FLIPPEN AFRIKANER 'OUERS"- KRY 'N MYT- 'N MEELGOGGA- OM NA HULLE JAAR OUE BABA TE KYK- EN WANNEER DIE DREL HAAR LOKASIEBRAK INNOOI OM DIE BABA TE VERMINK- "FIRE" DIE AFRIKANERKOEI NOU HAAR TROETELDIER WAAR-OOR ALLE AFRIKANERS SO BEHEP IS MEE- DIE MEELGOGGA! PLAAS DAT DIE LOKASIEBRAK DIE AFRIKANERKOEI - WAT HAAR ONSKULDIGE KIND IN DIE SORG VAN 'N NUTUURFRATS LOS- OOK MET 'N KARPOMP OOR DIE KOP WETTER EN HAAR NUTTELOSE SKEDEL KRAAK. MISKIEN SKUD DIT DAARDIE VERROTTE AFRIKANER GRYSSTOF LOS!!!


Nanny gets boot for letting in baby-basher
May 19 2010 at 06:25AM
By Botho Molosankwe

Nanny Franscina Sekhu is suing her ex-employer for unfair dismissal after she blamed her for letting in a builder who assaulted her and baby Marzanne Kruger, and fired her on Friday.

The Krugers were expected to be served with Commission for Conciliation, Mediation and Arbitration papers on Wednesday.

Sekhu is taking Madeleine Kruger to the CCMA and wants maximum compensation.

The former nanny was axed when she went back to her place of employment after being discharged from hospital.

But baby Marzanne is still in intensive care weeks after her head was bludgeoned by the man Sekhu allowed to sit in the lounge of the Krugers' Robindale, Randburg, home with her and the child she was looking after.

Apparently Kruger fired Sekhu - who was earning R2 000 a month - after blaming her for what had happened to baby Marzanne. Kruger said Sekhu had deliberately opened the door to the attacker.

Sekhu's mother Martha said she was hurt by how they were treated by the Krugers. The 60-year-old woman said she had not expected this reaction from them.

"I thought we would sit down when we got there and talk about what happened, so that I could apologise about what happened to the baby because we also feel the pain she (Madeleine) feels. But they fought with us and kicked us out like dogs," Martha said.

Aaron Mokhondo, the labour consultant representing Sekhu, said yesterday that while they were human and realised that Marzanne was still in hospital, Kruger had not treated Sekhu well.

Mokhondo said Kruger was not taking into consideration that Sekhu was also assaulted.

"She nearly died as well, but her employer called her on Friday and told her to come and get her clothes.

"She said she did not want to see her anymore because she nearly killed her baby. But she later refused to give her the clothes, saying the police are still busy with her room so she can't remove anything there," Mokhondo said.

He added that Sekhu had approached him because she felt there was no valid reason for her to be dismissed. She had simply opened the gate to someone who had been doing renovations at the house and was known to the family.

Sekhu even offered him some tea and warned him he had to leave before 1pm because her employer would be home.

Chakhoma Machaba declined the tea but joined her on the couch, where she had been watching TV with baby Marzanne on her lap. She claims that is the last thing she remembers before regaining consciousness in hospital.

Mokhondo said Sekhu told him she had opened the door for Machaba because he had told her that he was there to check on some work he had recently done.

Speaking on behalf of the Krugers, family friend Kobus Grobler said he was not aware she had been dismissed.
http://www.iol.co.za/index.php?set_i...1834755C800346
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: BABA ERG VERMINK DEUR SWART AANVALLERS   Thu May 20, 2010 8:26 am

Ja en nee onthou dat baie van ons mense is so gekondisieneer dat dit status is om n myt te he. Ou stelsel was ook nie altyd goed nie, hierdie is n perfecte voorbeeld van een.

Die hartseer storie is dat van ons word wakker gemaak deur dit wat naaste aan die hart is of weg te vat of amper. Die Bybel is vol daarvan Egypte, Aberam en so meer.

Moet nie verkwalik nie hier is n groeter hand te werke, die sal ook vir baie ander weer die oe oopmaak dat jy van die myt ontslae moet word voor jou kind verniel is want na die tyd sit jy net met probleme
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Sponsored content




PosOnderwerp: Re: BABA ERG VERMINK DEUR SWART AANVALLERS   Today at 11:45 am

Terug na bo Go down
 
BABA ERG VERMINK DEUR SWART AANVALLERS
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Aanval op ons mense / Attack on our people-
Spring na: