IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is altesaam 2 gebruikers aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 2 Gaste

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 RESTAURANT EIENARES BLATANT GESKIET

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: RESTAURANT EIENARES BLATANT GESKIET   Sat Apr 24, 2010 12:55 am

[b]Moord op gasvrou in restaurant ruk kusdorp
2010-04-23 01:12




Jackie Kruger

George

Die gemeenskap van die kusdorp Plettenbergbaai is erg geruk deur die raaiselagtige moord op ’n vrou in ’n gewilde restaurant hier.

“Ons wil met die polisie en sakeleiers praat,” het mnr. Memory Booysen, ’n onafhanklike raadslid, gister gesê nadat nuus van die moord op me. Beverly Sapphire (46) bekend geword het.

Sy was die gasvrou by die Look­out Restaurant & Deck wat in 1993 deur mnr. Chris Stroebel en sy vrou, Pippa, begin is.

Volgens kapt. Malcolm Pojie, ’n Suid-Kaapse polisiewoordvoerder, is Sapphire Woensdag omstreeks 22:30 trompop doodgeskiet. Sy was op die punt om die restaurant te sluit toe twee swart mans aanvanklik die perseel betree en haar met ’n vuurwapen gedreig het.

Nog twee swart mans het die restaurant kort daarna binnegekom. Hulle het die sleutels van die kluis en kontant geëis. ’n Skoot is afgevuur voordat Sapphire die sleutels kon oorhandig.

“Die vrou was sowat drie treë van die restaurant se deur af toe sy trompop deur een van die mans geskiet is. Die koeël het haar voor in die bors getref,” het Pojie gesê.

Volgens hom was die enigste getuie ’n sekerheidswag wat sy beheerkamer oor die skietery gebel het. Hy is ongedeerd. Die polisie was minute later op die toneel, maar die gewapende rowers was skoonveld sonder dat hulle enigiets gevat het.

Volgens Pojie was al die geld steeds in die kasregister. “Ons probeer nog vasstel of iets anders vermis word.”

Die restaurant was gister vir sake gesluit. Stroebel het gesê hy is pas uit die hospitaal in George ontslaan en was nie in die restaurant toe die voorval gebeur het nie.

“Ek is geskok en probeer nog self die stukke bymekaarsit. Ek sal later onderhoude toestaan.”

Forensiese deskundiges het gister die misdaadtoneel vir leidrade gefynkam. Pojie het gesê die speurders wat deel uitmaak van die direktoraat vir prioriteitmisdaadondersoeke, oftewel die Valke, ondersoek ’n saak van moord en gewapende roof.

Mense met inligting oor die voorval kan speur.adj.off. Calvin Ross bel by 044 802 1600 of 0 082 850 9639.

- Die Burger[
/b]
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
RESTAURANT EIENARES BLATANT GESKIET
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Aanval op ons mense / Attack on our people-
Spring na: