IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 AKSA ONDERSOEK NA E. TERREBLANCHE MOORD WERP LIG OP NUWE BEVINDINGS

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: AKSA ONDERSOEK NA E. TERREBLANCHE MOORD WERP LIG OP NUWE BEVINDINGS   Tue Apr 20, 2010 10:27 pm

Verslag van ontleding wat gedoen is na die moord op Eugene Terreblance op 17 April 2010


AGTERGROND:


Swartberg ISS is ‘n maatskappy wat deur middel van misdaadinligting, aanbevelings maak hoe om die misdaad bedreiging suksesvol af te weer.


Swartberg ISS kontrakteer en koördineer agente en magsvermenigvuldiger om met tydige inligting, die gemeenskap-optredes teen misdaad inligtings gedrewe te maak.


Swartberg ISS is nie ‘n rassistiese organisasie nie en is in baie gevalle van ons swart werknemers se insette afhanklik om seker raaisels te ontrafel.




INLEIDING:


aar is die afgelope weke baie bespiegelinge rondom die moord op Eugene Terreblanche gewees. Ons het gaan ondersoek instel om te bepaal of die misdadigers die moord beplan het en of dit net n haastige optrede
was.



Ons het ook gaan kyk na die beplanning om te bepaal wanneer en hoe die moord plaas gevind het.



Dit is ook belangrik dat ons nie geweet het waar die plaas was, tot ons op die bloed in die kamer geëindig het nie.



DIE PLAAS.



Die plaas is geleë wes van die Ventersdorp Klerksdorp teerpad. Ons het gaan kyk of daar n voertuig roete op die teerpad is. Op die teerpad vanaf Ventersdorp is daar geen roete na die plaas gevind nie.



Die roete vanaf Klerksdorp is daar 2,6km van die plaashek n roete wat begin met n meelsak aan die regterkant van die pad en n blou, pers plastieksak links. Die roete het ons geneem tot 2,4km voor die plaashek waar dit n hek vorm weerskante van die pad sonder n rigting. Ons het n verdere 100m gery en n rigting regs van die pad gekry tot by die plaashek waar n groot plat klip gelê het wat weer n hek vorm met n lee melkbottel.



Die 1ste been van ons voetganger roete het hier begin waar ons dan die afstande gemeet het
tot by n nulpunt waar ons n oop visier gekry het in die rigting van n groot bloekomboom. Ons het gery na die boom en waar ons die pad by die hek gekruis het, was ons in lyn met die oop visier en die boom voor die opstal. Dit is waar ons die beginpunt van been 2 gekry het.

Hierdie 2de been het ons weer n rigting gegee langs die watertenk verby na die ingang tot die erf van agter af waar ons weer n hek gekry het met n blou en rooi toutjie waar been 3 begin het.



Hierdie been het ons geneem langs die huis verby aan die kant waar die kamer is waar die moord plaasgevind al met die voetpaadjie langs tot regs van die kombuisdeur. Hier was n rigting na die ander sykant van
die huis met rigting na ’n rigtingwyser wat vir ons rigting gee na n venster. Die venster was gebreek by die
knip sodat dit maklik oopgemaak kan word. Ons het ook op die vensterbank n stukkie modder gekry met die afdruk van een van die moordenaars se skoensool wat n tekkie kan wees. Been 4 het binne die huis begin



Hier is n paar foto’s van wat op my tree geval het. Van die foto’s is ook baie beskrywend van hoe die roete gaan loop, die huis lyk en wat se aksies moet plaasvind.



KENMERKENDE EIENSKAPPE VAN DIE BEPLANNING

Ons kon reeds op die voertuig roete sien dat ons op pad is na n plek waar daar n aanval gaan plaasvind. Dit is duidelik dat die persoon of persone wat die inligting verskaf het presies weet wat die roetine is op die plaas en hoe die plaashuis lyk van binne. Hulle het ook presies geweet watter kamer die slagoffer gebruik om te rus wanneer hy op die plaas is.

Hierdie inligting is duidelik aan die misdadigers oor gedra.



Reeds van been 1 af het ons gesien dat die slagoffer eers vasgebind, baie seergemaak moet word,
verkrag moet word en dan doodgemaak moet word. Die misdadigers sou dan ook met n wapen daar aankom en dan nog n wapen kry waar die slagoffer is.



Ons het hierdie eienskappe dan ook op al die bene gekry waar dit telkens herhaal is

wat net bevestig dat dit deeglik beplan was en nie net op die hitte van die oomblik plaasgevind het nie.



Die misdadigers het beplan om die slagoffer in die kamer van die huis te verras en te vermoor. Aan die binne kant van die venster waar hulle toegang tot die huis gekry het is daar ook n afgeskeerde voorblad van ‘n boek met die volgende woorde “Kill the mountain man”.



Volgens ons informasie moes die misdadigers reeds in die huis gewees het en vir hulle slagoffer gewag het om met die twee werkers wat hulle geld by die slagoffer se vrou gekry het terug te keer van die dorp. Die twee werkers is na hul kamers en die slagoffer was moeg en het op die bed gaan rus. Hy was die afgelope ruk altyd moeg en het by verskeie kere op die bed gerus terwyl sy twee werkers die beeste om en by 6 uur gaan haal het.

Die werkers is wel laat betaal maar dit was met hulle toestemming aangesien n swartvrou in die omgewing ook vermoor is en die slagoffer die familie gehelp het met geld en hy hulle nie die Vrydag kon betaal nie, aangesien sy vrou eers weer na die bank moes gaan. Die betaling van die werkers sou dan die Saterdag in die dorp geskied aangesien die slagoffer se vrou altyd die betalings daar gedoen het.



Die dag voor die beplande moord het huurders wat in die huis gewoon het uit getrek omdat daar telkens by hulle ingebreek was. Daar is ook skape en n bees van die slagoffer gesteel. Die inbrake is beplan om die huis leeg te kry en om die aanval te laat slaag.

Die uitgangs roete van die misdadigers het reg langs die werkers se kamers verby gegaan na n klomp werkershuise aan die westekant van die plaas, wat langs n grondpad is. Die vermoede bestaan dat die twee vermeende moordenaars die selfoon aan die twee werkers gegee het en gesê het, “julle baas is dood”. Die misdadigers het het die werkers ook n eed laat aflê om nie te vertel wat hulle gesien het nie, anders is hulle dood.



Die twee werkers het egter wel die inligting gegee en is van hier af ook na die werkershuise aan die oorkant van die pad waar hulle deur die SAP opgetel is.

Ons het dan ook die huise besoek aan die oorkant van die pad en gevind dat die huis van die vermoorde swart vrou nie ver van die werkershuise is nie. Ons praat nou van die werkershuise waarheen die misdadigers gevlug het.



Die werker van die een huis was egter nie tuis nie en ek kon hom nie identifiseer nie die ander man was wel tuis maar wou nie sy naam aan my gee nie. Volgens ons informasie is hulle albei voortvlugtend vir die polisie vir ander misdade wat hulle gepleeg het.



Die vermoede bestaan dat die swart vrou wat vermoor is, dalk gehoor het van die beplande moord en die slagoffer moontlik wou waarsku.



DATUMS



Donderdag 18 Februarie 2010 15:55

Maandag 01 Maart 2010 06:00

Dinsdag 02 Maart 2010 12:00 002 Herhalings

Dinsdag 09 Maart 2010 19:55

Donderdag 11 Maart 2010 01:55

Saterdag 13 Maart 2010 05:55 002 Herhalings

Saterdag 13 Maart 2010 23:55

Woensdag 17 Maart 2010 09:55

Donderdag 18 Maart 2010 15:55

Donderdag 01 April 2010 04:04

Vrydag 02 April 2010 10:04

Saterdag
03 April 2010 16:04 Moord vind plaas
verras hom terwyl hy rus in die kamer.

Sondag 04 April 2010 10:04

Maandag 05 April 2010 08:04 002 Herhalings

Dinsdag 06 April 2010 14:04 002 Herhalings

Woensdag 07 April 2010 20:04 003 Herhalings

Sondag 02 Mei 2010 06:00

Maandag 03 Mei 2010 12:00 002 Herhalings

Maandag 03 Mei 2010 19:55

Woensdag 05 Mei 2010 01:55

Vrydag 07 Mei 2010 05:55 002 Herhalings

Vrydag 07 Mei 2010 23:55

Dinsdag 11 Mei 2010 09:55

Woensdag 12 Mei 2010 15:55

Sondag 13 Junie 2010 06:00

Maandag 14 Junie 2010 12:00

Dinsdag 15 Junie 2010 18:00

Vrydag 25 Junie 2010 12:00 002 Herhalings



Dot is aan die datums baie duidelik dat hierdie moord oor ‘’n baie lang tydperk beplan is. Dit sal ook vir ons interessant gewees het om te weet wat die slagoffer se roetines op die spesifieke dae en tyd sou wees.


WERKERSHUISE


Ons het gaan kyk of ons enige beplanning kan kry by hulle huise maar het slegs die paar foto’s gekry van die twee kamers.



BEGRAAFPLAAS



Ons het die graf besoek en gevind dat daar n “kettie” is langs die heining van die begraafplaas uitgepak. Met die ontleding het ons agter die sipres boom n takkie gekry wat n rigting gee na die graf. Met verdere ondersoek het ons gevind dat daar tarentaal veertjies op die spesifieke plek is.



In hierdie geval vertel die vere dat die persoon wat vir die moord verantwoordelik is, die slagoffer se vertroueling was en baie naby aan die slagoffer geleef het



OPSOMMING.



Ons vind dit vreemd dat die polisie nie die spoor in die kamervenster gelig het nie.



Na hierdie ondersoek is ons van mening dat die persone wat vir die moord gearresteer was, nie die mense is wat die moord gepleeg het nie. Die moordenaars het van Klerksdorp se kant gekom en het vir die regte geleentheid gewag om die moord uit te voer.



Volgens die informasie wat ons opgevolg het, was hierdie moord al baie lank in beplanning en het die moordenaars net vir die regte boodskap gewag.



Ons is van mening dat die slagoffer oorrompel was en eers verkrag was voor hy vermoor was. Dit is ook moontlik dat hulle hom eers vermoor het en toe verkrag het.



Ons is ook van mening dat hierdie moord n deeglike beplande daad met ‘’n politieke motief was. Die doel was waarskynlik om die vereeld radikale steun teen die wit gevaar te verenig.



Slegs n deeglike SAP ondersoek sal dit kan bepaal of die twee werkers die werklike moordenaars is. Volgens die deeglike beplanning en optredes deur die werkers is ek van mening dat n eksterne span verantwoordelik was vir die moord en dat die werkers slegs gehelp het met die inligting.



GEVOLGTREKKING:

Miskien sal dit vir die mense wat hierdie moord beplan het, dalk goed wees om in die toekoms met een oog oop te slaap. Indien enige aanvalle teen blankes sou begin .



http://www.akska.co.za/modules/newbb/viewtopic.php?topic_id=1038&viewmode=flat&order=ASC&start=0
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
AKSA ONDERSOEK NA E. TERREBLANCHE MOORD WERP LIG OP NUWE BEVINDINGS
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Plaasmoorde in SA-
Spring na: