IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 BEJAARDES OP PLAAS AANGEVAL IN CAROLINA

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: BEJAARDES OP PLAAS AANGEVAL IN CAROLINA   Tue Apr 20, 2010 10:18 pm

Die aanslag teen ons as Boere raak al hoe grooter en die feit dat die aanvalle op plase, aan die toeneem is kan ook nie meer weg gewens word nie.
Ek het Saterdag nag ongeveer 21H30 n oproep vanaf my histeriese ouers ontvang dat daar op die plaas n klein oorlog uitgebreek het en dat een van die houthuise aan die brand gesteek is met my suster en haar 3 en 11 jarige dogter binne in.
Ek is ongelukkig sowat 60 km vanaf die plaas - eerste opdrag was om die polisie te bel wat sowat 13 km vanaf die plaas te Carolina gestasioneer is - soos gewoonlik het niemand die foon geandwoord by die polisie stasie nie. Die enigste polisie stasie wat ons in die hande kon kry was Machado wat so ongeveer 40km vanaf die plaas gelee is. Intussen het ek in my voertuig geklim en uit gejaag plaas toe, ek was die heeltyd in telefoniese kontak met my ouers gewees. Ek kon duidelik die geoor en weer skietery hoor en moes aanhoor hoe histeries en magteloos my ouers was ten tye van die aanval. Hulle kon nie my suster bereik nie want die huise was so 200 meter uitmekaar.

My moeder het my telkemale meegedeel dat hulle in radio verbinding met my suster is en dat sy vasgekeer is in die huis wat deur rook oorval is. Die geskietery is van so 'n aard dat hulle haar nie kon bereik nie. Intussen het my vrou bly probeer om met die polisie sowel as die nooddienste in aanraking te kom.

Daar is kontak gemaak met die naby gelee bure , maar niemand het hulp verleen nie. Oppad plaas toe het ek my vriend Hein Muller gekontak in Witbank wat nie geskroom het om my te hulp te snel nie.

Op die plaas aangekom het ek my voertuig bo in die pad gelaat en te voet na die huise geloop. Op die oomblik is daar nog steeds geskiet waarop ek terug geskiet het. Ek het eerste by my suster se huis aangekom en sy kon daarin slaag om die vuur te blus. Die rook het reeds die twee dogtertjies oorval en kon ons hul nie wakker kry nie. En nog steeds was daar geen polisie nie of nooddienste op die toneel nie.

Die skiettery het gestop en by nadere ondersoek het ek gemerk dat die omheining om die huis afgeknip is, voertuig se wiele afgeblaas is en 'n venster gebreek is waardeur 'n brandende cd gegooi is. Selfs die enigste uitgangs deur is van buite toe gebind met draad en 'n vuur is reg voor die huis gemaak en die huis is met diesel besprinkel en aan die brand gesteek. Die poging het misluk waar net die gordyne (nylon) in die huis vlam gevat het. Ek is daarna na my ouers se huis waarna ons altesaam terug is na my suster se huis. Op daardie tydstip het 'n 1½ uur verloop en geen polisie het opgedaag nie. Na ongeveer 2½ ure het die brandweer en 6 polisie voertuie opgedaag. Hein Muller het net daarna gearriveer. Die polisie het doelloos rondgestaan en niemand het leiding geneem nie. Met aankoms van die Stasiebevelvoerder van Carolina het
hulle belanstelling getoon en het die saak begin rigting inneem.
Nooddienste het gearriveer en die twee dogtertjies suurstof gegee en na hulle omgesien.
Sy het opdrag gegee dat een polisie voertuig vir die nag met bemanning en blou ligte aan die plaas kon bewaak. Intussen het ek en Hein begin soek na enige moontlike leidrade.

Met ligdag het ons verskeie koëel doppies (9mm, haelgeweer, jag geweer)gevind rondom die twee huise. Die polisie se florensiese span het opgedaag teen agt uur en onmiddelik begin om bewysstukke te versamel en foto's te neem.


http://www.boerevryheid.co.za/forums/showthread.php?t=22667
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
BEJAARDES OP PLAAS AANGEVAL IN CAROLINA
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Plaasmoorde in SA-
Spring na: