IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 PLAASVROU WREED VERMOOR DEUR SWARTES

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: PLAASVROU WREED VERMOOR DEUR SWARTES   Tue Apr 20, 2010 10:10 pm

Plaasvrou koelbloedig vermoor
2010-03-15 15:34



Durban – Die polisie in KwaZulu-Natal het ’n soektog vir vier swart mans van stapel gestuur nadat die vrou van ’n boer Sondagaand in Colenso doodgeskiet is, het die polisie gesê.

Die boer (70) is twee keer geskiet, maar hy het die voorval oorleef en sterk tans in die hospitaal aan, het supt. Jay Naicker gesê.

“Die boer was besig om die koeie saam met sy werkers te melk toe hulle deur vier gewapende mans genader is. Die mans het geld geëis en sy vrou (64) is doodgeskiet,” het hy gesê.

Naicker het gesê die aanvallers het niks gesteel nie.

Die georganiseerde misdaadeenheid is tans besig om die voorval te ondersoek.

Die Demokratiese Alliansie (DA) beskryf die voorval as 'n voorbeeld van intimidasie.

"Die sinnelose moord op ‘n bejaarde vrou en die aanval op haar man is net nog ‘n tragedie vir ons land,” het Tom Stokes, ’n lid van die DA in KwaZulu-Natal gesê.

Hy het gesê die plaasmoorde is deur die sing van die struggle-liedjies aangehits wat die doodmaak van boere aanmoedig.

Helen Zille, DA-leier, het gesê pres. Jacob Zuma se weiering om homself van die liedjie “Kill the Boers, they are rapists” te distansieer, suggereer dat hy sy “goedkeuring gee om mede-Suid-Afrikaners dood te maak”, het Sapa vroeër berig.

- Sapa


http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/Plaasvrou-koelbloedig-vermoor-2010031
5
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
PLAASVROU WREED VERMOOR DEUR SWARTES
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Plaasmoorde in SA-
Spring na: