IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 SWART TUINIER IN HOF OOR MOORD OP BEJAARDE

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: SWART TUINIER IN HOF OOR MOORD OP BEJAARDE   Tue Apr 20, 2010 10:05 pm

Tuinier in hof vir moord op oud-hoof
2010-04-06 10:13



Potchefstroom – ‘n 35-jarige swart tuinier sal na verwagting Dinsdag in Potchefstroom in die landdroshof verskyn ná die moord van ‘n 80-jarige vrou, het die polisie gesê.

Volgens kapt. Adéle Myburgh, polisiewoordvoerder, is dr. Helena Kotze se lyk sowat ‘n week gelede deur ‘n werknemer by die Dienssentrum vir bejaardes gevind.

Die werknemer, wat daagliks voedsel aan die bejaardes afgelewer het, het gesien dat Kotze nie aan die vorige dag se aflewering geraak het nie.

Na verdere ondersoek het die werknemer Kotze se lyk in haar slaapkamer gevind. Haar hande en voete vas vasgebind en haar keel afgesny.

‘n Lid van die publiek het inligting aan die polisie verskaf wat tot die inhegtenisname van die tuinier gelei het.

‘n Moordwapen is ook gevind. Die tuinier staar aanklagte van moord en huisbraak in die gesig.

Volgens Myburgh het die tuinier Kotze gereeld uitgehelp om kos te kook, inkopies te doen en selfs geld te trek by die kitsbank.

Kotze was glo vir jare ‘n onderwyseres en later ook ‘n skoolhoof.

- Sapa

http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/Tuinier-in-hof-vir-moord-op-oudhoof-20100406
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
SWART TUINIER IN HOF OOR MOORD OP BEJAARDE
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Aanval op ons mense / Attack on our people-
Spring na: