IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 SWART VERDAGTE SE HEMP BEBLOED

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: SWART VERDAGTE SE HEMP BEBLOED   Tue Apr 20, 2010 10:02 pm

Moordverdagte se hemp was bebloed
2010-04-10 01:56



Kaapstad - Een van die mans wat verdink word van die moord op Dominic Giddy, Universiteit van Kaapstad-student, is gesien waar hy ‘n bebloede hemp aangehad het na afloop van die voorval.

Só het die Kaapstadse landdroshof Vrydag gehoor.

Bongani Matamo vanaf Khayelitsha, wie sy eerste verskyning in die hof gemaak het, is die derde persoon om aangekla te word van die 22-jarige student se dood.

Giddy en twee vriende is op 13 Februarie in Observatory, Kaapstad voorgekeer deur drie straatrowers. Hy is in die bors gesteek en het onderweg na die hospitaal gesterf.

Staatsaanklaer, Andelean Hess, het Vrydag gesê dat Matamo tydens sy in hegtenisname in besit was van ‘n ring wat tydens die voorval gesteel is.

Hy is ook gekoppel aan die misdaad nadat hy sy betrokkenheid “in die publiek erken het”. Ooggetuies het glo ook Matamo se bebloede hemp gesien.

Die polisie het vroeër gesê dat Matamo en Simphiwe Ngoma Woensdag in hegtenis geneem is.

Die eerste persoon wat van die moord aangekla is, Zukisani Sonqwaku, is op 19 Maart vasgetrek. Die staat sal borgtog vir al drie verdagtes teenstaan.

Die saak is tot 21 April uitgestel.

- Sapa


http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/Moordverdagte-se-hemp-was-bebloed-20100409
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
SWART VERDAGTE SE HEMP BEBLOED
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Aanval op ons mense / Attack on our people-
Spring na: