IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 GESTREMDE WREED VERMOOR

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: GESTREMDE WREED VERMOOR   Tue Apr 20, 2010 9:59 pm

Gestremde vrou wreed vermoor
2009-11-04 08:02




Sanri van Wyk

Johannesburg - 'n Gestremde vrou van Mayfair-Wes in Johannesburg is gistermiddag grusaam vermoor nadat sy moontlik ook verkrag is.

Jacqueline Kingma (36) se broer, Fanus (33), het haar bebloede lyk gister omstreeks 12:00 in die huis van hul ma, Connie, op die hoek van St. Ives- en Indrastraat gekry, het me. Susan Kingma, ’n familielid, gesê.

Insp. Jerbers de Bruyn, polisiewoordvoerder, het gesê die besonderhede van die moord is nog baie vaag.

“Haar hele gesiggie was vergruis en vol bloed en haar regterogie was heeltemal toegeslaan. Die plek op die mat waar sy gekry is was vol bloed,” het Susan Kingma gesê.

Jacqueline is volgens Susan Kingma met ’n rugdefek gebore.

Sy het ook aan ’n sindroom gely wat haar liggaamlike en verstandelike ontwikkeling gestrem het.

“Sy kon praat en lees en skryf, maar was altyd ’n bietjie stadiger as die ander kinders.”

Sy het voorheen as ’n verpakker by Pick n Pay in die Panorama-sentrum in Brixton gewerk.

Jacqueline, wat by haar ma gewoon het, het die gewoonte gehad om elke dag na haar broer, wat ook by dié Pick n Pay werk, te stap en dan tot omstreeks 19:00 op hom by sy werk te wag om saam met hom huis toe te stap.

“Gister het dit nie gebeur nie.”

Toe Fanus Kingma gister by die huis aankom om middagete te eet, het hy sy suster se lyk in die gang gekry.

“Ons dink die moordenaars moes aan haar bekend gewees het, want die veiligheidshek aan die voordeur het oopgestaan. Sy moes dit vir hulle oopgesluit het, want daar was geen tekens van gedwonge toegang nie.”

Susan Kingma het Jacqueline as “?’n baie spontane kind” beskryf.

“Sy het altyd met ’n ou smiletjie op haar gesiggie rondgeloop.”
De Bruyn het gesê die speurtak van die Brixton-polisiekantoor ondersoek die moord.

“Hoe sy vermoor is, sal eers ná die lykskouing bekend wees.”

Die familie vermoed sy is ook verkrag.

–Beeld



http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/Gestremde-vrou-wreed-vermoor-20091104
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
GESTREMDE WREED VERMOOR
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Aanval op ons mense / Attack on our people-
Spring na: