IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 TWEE VAS OOR PLAASMOORD

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: TWEE VAS OOR PLAASMOORD   Tue Apr 20, 2010 9:04 pm

Plaasmoord – tweede man vas
2009-08-12 17:00



Johannesburg – ‘n Tweede swart verdagte is Woensdag in Howick in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n paar wie se verbrande lyke in Junie op hul plaas in Dargle, KwaZulu-Natal, gevind is.

Hy sal na verwagting eersdaags in Howick se landdroshof verskyn.

Die lyke van Alan O’Neale (57) en Hannetjie Blom (40) is in Junie op hul plaas Beverly, in Dargle, KwaZulu-Natal, gevind.

Die getroude paar is by hul huis aangeval en verwurg. Hul lyke is toe aan die brand gesteek in wat blyk ‘n wraakaanval te gewees het, het senior supt. Henry Budhram van die Suid-Afrikaanse Polisiediens gesê.

Volgens Budhram is hierdie die tweede persoon wat in verband met die saak in hegtenis geneem word.

Die eerste persoon wat vasgetrek is, is ‘n 23-jarige man wat vermoedelik die paar se tuinier was. Hy is steeds in aanhouding.

-Sapa


http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/Plaasmoord-%E2%80%93-tweede-man-vas-20090812
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
TWEE VAS OOR PLAASMOORD
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Plaasmoorde in SA-
Spring na: