IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 PLAAS AANVALLE KOS MILJOENE

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: PLAAS AANVALLE KOS MILJOENE   Tue Apr 20, 2010 8:36 pm

Plaasaanvalle kos miljoene
2010-04-20 20:09



Kaapstad –Misdaad gemik op boere kos die landbou-industrie miljoene rande en hou ’n groot bedreiging vir die land se voedselsekuriteit in, het André Botha, voorsitter van Agri SA se Landelike Beveiligingskomitee Dinsdag aan die parlement gesê.

Botha het aan die portefeulje komitee gesê veediefstal op sy eie het Agri SA sedert 1991 sowat R365m gekos.

"Geen industrie kan so ‘n verlies oorleef nie,” het Botha gesê.

Hy het bygevoeg die totale verlies weens misdaad, van die steel van draadheinings en pale tot gereedskap het sowat R269m gekos.

"Indien al die kostes weens misdaad bygetel word, is dit duidelik dat ons deel van ‘n sukkelende industrie is en die voedselsekuriteit bedreig word,” het Botha gesê.

Botha, wat se organisasie na bewering sowat 80% van Suid-Afrika se 33 000 kommersiële boere verteenwoordig, het gesê daar was 11 785 aanvalle op plase en 1 804 moorde sedert 1991.

"Dit is twee per week en dit neem toe,” het hy gesê.

“Die wreedaardige wyse waarop die moorde gepleeg word is net so kommerwekkend.”

Een van die grootste uitdagings van die landbou-industrie , is “onverantwoordelike uitlatings” wat deur betaalde regeringsamptenare en politici gemaak word.

"Ek pleit dat ons nie meer moet praat van wit en swart boere nie.”

Botha het gesê haatspraak en ongevraagde uitlatings sal nie op plase geduld word nie en dat die landbou-unie van Suid-Afrika ‘n saak by die naaste polisiestasie sal indien, waar ook al dit gebeur.

“Ons sal dit doen totdat Suid-Afrika van hierdie siekte ontslae is.”



http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/Plaasaanvalle-kos-miljoene-20100420
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
PLAAS AANVALLE KOS MILJOENE
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: