IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is altesaam 2 gebruikers aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 2 Gaste

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 ERNSTIG !!!

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: ERNSTIG !!!   Fri Feb 12, 2010 6:01 pm

ERNSTIG !!!


Wil net onder almal se aandag bring.

Gister 9 Februarie was daar 'n poging om kind te steel in die Mayville omgewing, sy het daarin geslaag om weg te kom dit het in 11 de laan gebeur!
Die motor wat daarmee verbind word is 'n silver toyota corolla, getinte vensters, die nr in die registrasie is P..886GP en swart insittendes.

Daar was ook vroeer in die week 'n kleurling persoon gekry by Tuine Hoërskool wat in besit was van 'n pak fotos van dogters in hul ondersklere.

Gister ook 9 Februarie was daar weer 'n persoon by Tuine Laerskool wat fotos geneem het van kinders

Daar was ook 2x voertuie in die Bergsig Laerskool omgewing wat kinders gesoek het.

Daar was ook 'n kleurling persoon by Laerskool Tuinrand gedurende pouse het kinders om name gevra en gelukkig was dit Gr 7's hul het geen inligting gegee en hom gese om te "f". Ja ons leer ons kinders nie so nie, maar as dit die enigste taal is wat hierdie goed verstaan moet hul dit maar gebruik!

Ek het ook self die program geluister laasweek op RSG waar daar gepraat was rondom die kinders wat gesoek word vir die Sokker Wêreldbeker en dit was bevestig dat daar na 100 000 kinders gesoek word seuns en dogters.

Hul kon egter nie bevestig of die e-posse wat die rondte doen waar of onwaar is nie, maar het bevestig dat dit waar is dat kinders nou gesoek word vir wêreldbeker.

Hul het egter ook die voorbeeld gebruik van waar 'n rokie trek moet daar 'n vuurtjie wees.

Ons kan maar net bedag wees en beskou enige iets eerder verdag as wat ons later spyt is! Ons moet op ons 2 voete staan en se genoeg is genoeg!!
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
ERNSTIG !!!
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Jeug Draad-
Spring na: