IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is altesaam 2 gebruikers aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 2 Gaste

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 SA BURGERS IN MOSAMBIEK VERKRAG EN AANGERAND

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: SA BURGERS IN MOSAMBIEK VERKRAG EN AANGERAND   Mon Apr 19, 2010 11:18 pm

DIS AFRIKA MENTALITIET;

IF IT LIES DOWN- RAPE IT-
IF IT MOVES- STEAL IT-
IF IT STANDS-UP...KILL IT.



SA vrou in Mosambiek verkrag
2010-04-08 10:50



Daniëlla du Plooy

Johannesburg – Sestien Suid-Afrikaners is Maandagaand in Mosambiek beroof en aangerand en een van die vroue verkrag.

Die swart rowers het ook gas uit die geiser in ’n badkamer laat lek waar van die mans vasgebind was.

Die skrywer Annemari Coetser (Oop kaarte, Langverlof en Aan die wind­kant), het op haar LitNet-blog oor dié aanval op haar dogter en dié se gesin en vriende geskryf.

Carine van der Westhuizen, die dogter, het gister vertel sy en haar man, Pieter, was saam met hul twee kinders en drie ander egpare en hul kinders met vakansie.

Die hele groep het in twee huise by Canda Island naby die dorp Chissibuca gebly.

Almal is van die Onderberg en Laeveld in Mpumalanga.

“Ons het die aand omstreeks 19:00 in die een huis gereed gemaak om te begin eet. Skielik het twee mans, gewapen met ’n pistool en traangaspistool, die kamer binnegestorm en geskree ‘Sleep! Sleep !’ Ek het gedink dis ’n grap.”

Toe Van der Westhuizen omdraai om te gaan plat lê, het die een aanvaller hom met die traangaspistool geskiet. “My dogter het net gesien hoe hy begin bloei.”

Die aanvallers – ’n derde het intussen bygekom – het van die kleinste kinders in ’n kamer toegemaak, van die vroue, ’n man en die tienerkinders in een badkamer en van die mans in ’n ander badkamer.

“Hulle het my en my man na een kamer gevat en ons hande agter ons rûe vasgebind.

“Hulle was baie aggressief. Die een ou het net heeltyd gesê ‘money, money’. Hulle kon skaars ander Engelse frases verstaan.”

Toe die aanvallers in ’n stadium uit die kamer is, kon sy en haar man hulle losmaak.

“Toe die een dit egter sien, het hy my deur die gesig geskop.”

Dié man het haar vriendin na die huis langsaan gedwing om geld te soek. “Hy het haar daar verkrag.”

Daarna het een van die ander Van der Westhuizen ook probeer verkrag, maar dit nie reggekry nie.

“Hulle was in geen haas nie – die roof het langer as vier uur geduur. Hulle het geld en al ons elektroniese goedere gevat, sowel as al die motorsleutels voordat hulle met ’n splinternuwe Mitsubishi-bakkie weggery het.”

Van der Westhuizen, wie se hande nog vasgebind was, het toe na die badkamer gegaan waar die mans was en die deur met haar voete oopgemaak.

Die kampbestuurder het die polisie, wat sowat 50 km daarvandaan gestasioneer is, gebel en hulle was sowat ’n uur en ’n half later op die toneel.

“Hulle kon egter net Portugees praat en het gesê: ‘We’re sorry, missus’.

“'n Mens is geneig om jou veiligheidsmaatreëls in Mosambiek baie minder streng toe te pas – oop deure en vensters, ensovoorts. Maar dit bly Afrika en dit bly gevaarlik. Ons is net dankbaar ons leef.”

Volgens haar het hulle dae voor die aanval nog “met ’n bier in die hand” op die strand gesit en spottenderwys gesê: ‘Another sh***y day in Africa.’

“Min het ons geweet dit sou ure later waar word.”

Verlede maand het rowers ’n sakeman en bedryfsielkundige van Musina en sy vrou erg aangerand op die eiland Macaneta.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
SA BURGERS IN MOSAMBIEK VERKRAG EN AANGERAND
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: News from abroad-
Spring na: