IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 TINA JOEMA PETTERSSON BEVEEL BOERE OM WAPENS IN TE HANDIG

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: TINA JOEMA PETTERSSON BEVEEL BOERE OM WAPENS IN TE HANDIG   Mon Apr 19, 2010 12:24 am

SINIES WONDER EK OF SY HAAR OPDRAG AAN HAAR POLISIE GEE OM DIE PLAKKERSKAMPE OOK TE DEURSOEK?




Deursoek dan hele land vir wapens
deur Anton Els

2010-04-18 20:14

Die uitspraak van min. Tina Joemat-Pettersson dat wittes hul wapens moet neerlê, en dat onwettige wapens dan aan die owerhede oorhandig sal word, is tegelykertyd die dwaasste en skrikwekkendste wat ek in ’n lang tyd gehoor het.

In die verlede is in parlementêre uitsprake erken dat misdade met gelisensieerde wapens onbeduidend klein is, wat meebring dat die golf van misdaad met ongelisensieerde wapens gepleeg word.

Mense bewapen hulself met gelisensieerde wapens juis omdat hulle deur die misdadigers bedreig word, nie andersom nie.

Dink die minister sowaar een oomblik dat ’n misdadiger sy gereedskap gaan inhandig en skielik ’n skoon lewe gaan begin lei net omdat sy slagoffers nou ontwapen is?

Beteken dit dus dat as ek my diefwering verwyder en my alarm afskakel, my huis nou veiliger is? Belaglik.

Die skrikwekkende deel van die uitspraak is die onderliggende dreigement aan alle wetsgehoorsame burgers, en dit is dat die regering rassespanning wil gebruik om jou wel te ontwapen.

Met ander woorde, as daar insidente is wat werklik of aangeblaas is as gevolg van rassistiese praktyke, kan dit die verskoning wees om ontwapening mee te bring.

Uiteraard is geen wapeneienaarskap vir die publiek juis dit wat die ANC-regering en die polisieminister reeds voorgestel het.

Enigiemand met gesonde verstand weet dat slegs mense met wettige wapens die gevolg sal dra, tensy elke huis of hut of elke vierkante meter van die land deursoek gaan word.

Tensy die minister verkeerdelik in die pers aangehaal is, moet die plaasboere maar kennis neem dat hul minister hulle eintlik verantwoordelik hou vir die duisende moorde op hul mede-boere, net omdat hulle dit durf waag om hulself binne die wet te bewapen.

Anton Els

Paarl[
/b]


[b]http://www.dieburger.com/MyDieBurger/Briewe/Deursoek-dan-hele-land-vir-wapens-20100418
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Nostradamus



Aantal posstukke : 4
Join date : 2010-04-08

PosOnderwerp: Re: TINA JOEMA PETTERSSON BEVEEL BOERE OM WAPENS IN TE HANDIG   Mon Apr 19, 2010 10:23 am

Die vraag is of ons almal soos goeie en getroue slawe, na die agbare minister gaan luister?
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
TINA JOEMA PETTERSSON BEVEEL BOERE OM WAPENS IN TE HANDIG
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Aanval op ons mense / Attack on our people-
Spring na: