IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is altesaam 2 gebruikers aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 2 Gaste

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 BLANKE BEJAARDE MET GRAAF AANGEVAL

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: BLANKE BEJAARDE MET GRAAF AANGEVAL   Sat Apr 17, 2010 3:31 pm

Vrou steeds kritiek na graaf-aanval
2010-03-24 22:30



Bloemfontein – ‘n 77-Jarige vrou wat deur vier swart mans met grawe aangeval was, is steeds in ‘n kritieke toestand, het ‘n gesondheidsbeampte van die Vrystaat Donderdag gesê.

Francina Van Vuuren, haar man Boet (80) wat in ‘n rolstoel is, hul twee seuns Marius (44) en Marthinus (35) asook hul neef Juan (13) was Sondagaand deur mans met grawe en messe in Jagersfontein aangeval.

Volgens Jabu Mbalula, 'n woordvoerder, is Francina steeds in die hoësorgeenheid van die hospitaal.

Daar word beweer dat Francina na die agterdeur van hul huis gegaan, nadat sy iemand hoor klop het. Sy was stomgeslaan toe vier mans by die deur instorm.

Supt. Thandi Mbambo, ‘n polisiewoordvoerder het gesê die vrou is met ‘n graaf geslaan en haar hande was vasgebind.

Die jong seun wat in ‘n ander kamer was, is aangerand voordat hy na die sitkamer geneem is waar Boet en sy twee seuns was.

Volgens die polisie het die mans geld van een van die seuns geeïs. Toe hy weier, is hy verskeie kere met die graaf op sy kop geslaan.

Die pa en die ander seun is ook verskeie kere geslaan, het Mbambo gesê.

Die pa het glo later ingegee, en geld uit die kluis gaan haal.

Die mans het weggekom met ‘n 2.2 geweer, ses selfone, ‘n digitale kamera en R38 000 in kontant.

Niemand is tot dusver in verband met die voorvalle in hegtenis geneem nie.

- Sapa

http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/Vrou-steeds-kritiek-na-graafaanval-20100324
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
BLANKE BEJAARDE MET GRAAF AANGEVAL
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Aanval op ons mense / Attack on our people-
Spring na: