IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 FLIP BUYS WORD WAKKER- TEE MET ZUMA IS TYDMORS

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: FLIP BUYS WORD WAKKER- TEE MET ZUMA IS TYDMORS   Sat Apr 17, 2010 1:16 pm

Tee met Zuma is nutteloos
deur Boerseun, Odendaalsrus

2010-04-10 12:58

Flip Buys en Jan-Jan Joubert se standpunte oor gesprekvoering met pres. Zuma (Rapport, 4 Maart) het betrekking.

Jan-Jan Joubert erken hy het niks bereik in sy vele teedrinksessies met pres. Zuma nie. Hy sal weer gaan tee drink met die hoop dat sy standpunt gehoor sal word.

Die feit dat die uitverkore Afrikaners nie mag uitpraat oor hul gesprekke met die president nie, is onrusbarend en dui op ’n geheime gekonkel.

Flip Buys meen Zuma se alewige gepraat met spesiale Afrikaners is nutteloos, want “as die koppies koud is, het daar niks gebeur nie”. Die sogenaamde suksesvolle samesprekings het nooit eens ’n muis gebaar nie, behalwe as die aanstelling van Pieter Mulder as ’n troosprysie vir sommige dien, wat dit nie is nie!

Om met die regering se leier te praat het meriete, maar die wrede werklikheid is dat Zuma dit met duistere motiewe doen. Want terwyl Afrikaners tee en koek gevoer word, gaan die leier se impi’s ongestoord voort om die laaste avondmaal te berei in die vorm van die uitwissing van ons kultuur, onderwys, ekonomie, eiendom en lewens!

Dan liewer soos Steve Hofmeyr en genl. De Wet wat eerder hul eie volk se geselskap opsoek as om tee te drink in die paleis van die onderdrukker
!
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
FLIP BUYS WORD WAKKER- TEE MET ZUMA IS TYDMORS
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: