IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 POLISIE SE FW MOET KOEELVASTE BAADJIE EN VOERTUIG KRY

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: POLISIE SE FW MOET KOEELVASTE BAADJIE EN VOERTUIG KRY   Sat Apr 17, 2010 1:12 pm

DIE KLOMP AGTERBAKSE ROTTE RAAK NOU BAIE OP HULLE SENUWEES NA HULLE EUGENE VERMOOR HET- LYK DIT MY:



Polisie besluit FW moet koeëlvaste voertuig kry
2010-04-17 11:29


Lizel Steenkamp, Beeld

Kaapstad. – Oudpres. FW de Klerk kry eersdaags ’n spesiale koeëlvaste voertuig om sy persoonlike veiligheid op te skerp.

Die polisie het dié voertuig twee maande gelede bestel, in dieselfde tyd toe die land die 20ste herdenking van die vrylating van oudpres.
Nelson Mandela gevier het.

Dit was nie op aandrang van De Klerk nie, maar op grond van hul eie intelligensiewerk.

Kol. Vish Naidoo, nasionale polisiewoordvoerder, het aan Beeld bevestig dat Mandela en oudpres. Thabo Mbeki “lankal en nog altyd” in koeëlvaste motors ry.

Op die vraag hoekom die polisie juis nou besluit het om ’n soortgelyke voertuig vir De Klerk aan te skaf, het Naidoo gesê hy kan nie meer besonderhede bekend maak nie.

“Dis ’n operasionele kwessie. Ons maak nie inligting rondom belangrike persone se veiligheid bekend nie.”

Dave Steward, hoof van die FW de Klerk-stigting, het Vrydag gesê De Klerk het “informeel verneem” dat hy ’n koeëlvaste voertuig gaan kry. “Die veiligheidsvereistes word deur die polisie bepaal, dit was hul besluit.”

Volgens hom het De Klerk nog nooit buitensporige stappe gedoen om sy persoonlike veiligheid te verseker nie en laat hy dit aan kundiges binne die polisie oor.

Die stigting het wel ’n paar beledigende en erg aggressiewe e-posse wat ná die moord op Eugène Terre’Blanche, AWB-leier, aan De Klerk gestuur is, na die polisie verwys.

“Dit lyk na mense wat dalk ’n bedreiging kan inhou. Dis min van hulle en hoewel hulle nie direkte dreigemente gemaak het nie, is hulle baie aggressief. Daar is geskryf dat hy moet ‘boet’, dat hy ’n ‘volksverraaier’ is en dat hy ‘die bloed van boere op sy hande het’,” het Steward gesê.

Alle oudpresidente en hul adjunkte is ingevolge die ministeriële handboek op polisiebeskerming geregtig. Dit word grootliks deur die polisie se BBP-eenheid gehanteer.

Die koste van nuwe voertuie kom uit die departement van polisie se begroting. Beeld het Vrydag vasgestel ’n koeëlvaste voertuig kan tot etlike miljoene rande kos, afhangend van die model en vlak van veiligheid wat dit bied.

Volgens Reandren Thulkanam, produkbestuurder van Mercedes-Benz Suid-Afrika, bied die E-klas koeëlvaste voertuig beskerming teen handwapens.
Die koopprys is sowat R1,7 miljoen.

Die S-klas koeëlvaste voertuig kan AK47-aanvalsgewere en handgranate deurstaan en kos tot R6,3 miljoen.

Die voertuie word net op bestelling vervaardig en bestuurders word aangeraai om spesiale bestuursopleiding in Duitsland te kry omdat dit byna dubbel soveel as ’n normale voertuig weeg en anders hanteer.

- Beeld
http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/Polisie-besluit-FW-moet-koe%C3%ABlvaste-voertuig-kry-20100417
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Dertignulses



Aantal posstukke : 1
Join date : 2010-04-14
Age : 49
Ligging : Durbanville

PosOnderwerp: Re: POLISIE SE FW MOET KOEELVASTE BAADJIE EN VOERTUIG KRY   Thu Apr 22, 2010 9:15 am

Dinsdag, 20 April 2010 07:23
Tinus de Bruin

Luidens berigte in die Sondagpers kry Fw de Klerk ‘n koeëlvaste Mercedes, glo oor wit regses wat vir hom ‘n gevaar inhou.

Hoe het die Amerikaanse swaargewigwêreldbokskampioen, Joe Louis, nou weer gesê: ‘They can run but they can’t hide.’

Natuurlik gaan dit ‘n baie duur motor wees wat sal pas by sy swierige leefstyl in sy 20-miljoenrand huis saam met sy Griekse vrou, dit terwyl die volk wat hy uitverkoop het krepeer. De Klerk is verantwoordelik vir elke witman wat sy werk verloor het, vir elke witvrou en kind wat in hierdie land broodsgebrek ly. Elke witman, -vrou en kind wat vermoor word is as gevolg van sy lafhartige oorgawe aan die kommuniste en hulle meelopers.

Op 9 Augustus 1991 het hy dit goedgedink om die regses wat hy nou vrees, in Ventersdorp op hulle plek te gaan sit want die AWB en Eugene Terre’Blanche het vierkantig in die pad van sy verraad gestaan. Hulle moes gebreek word!

Hy kon nie padlangs kom nie. Hy moes met ‘n helikopter invlieg. Hy kon nie padlangs vertrek nie. Hy moes dit in ‘n Casspir doen.

En toe die onwelriekende damp van sy teenwoordigheid saam met die traangasdampe en polisiedoringdraad en knuppels verdwyn het, het daar Boereseuns in die strate van Ventersdorp gelê ─ doogeskiet deur die wit polisie.

Dit sou nog nie die einde wees nie, De Klerk. Die opgekapte en vermorselde lyk van die man wat jy in Augustus 1991 al wou dood hê, het ten aanskoue van die hele wêrerld in ‘n eenvoudige plaashuis gelê. Sy enigste misdaad dat hy "nee" gesê het vir jou verraad.

Jy kan in jou koeëlvaste swaargepanserde swart Mercedes klim, De Klerk. Maar die klippe van Randjiesfontein sal as die Westewind daaroor skeur, jou verraad aan alles wat ore het om te hoor, in loeiende storm uitbasuin.

Jy vrees die regses. Jy hoef nie. Hulle is futloos en veggeesloos. Wat jy moet vrees is erger as dit. Jou jare stap aan. Jy moet begin gereed maak om die Grootregter te ontmoet. Die vraag wat jy, soos ons, moet antwoord is “Kain waar is jou broer?”

Wat sal jou antwoord daarop wees? As regsgeleerde kan jy solank begin voorberei, want jou jurie sal klein honger kinders wees en hulle wat jy gedink het jy leweloos in die strate van Ventersdorp en omgewing nagelaat het. Dit is die Nobelprys vir Vrede. Soos wat jy elke keer die klik van jou pantservoertuig se deur hoor en elke keer oor jou skouer kyk, sterf iets en iemand in die volk wat jou vertrou het en wat jy met slinkse bedrog verkoop het. Dit is die prys vir jou verraad.

Oorsprong:Praag
http://praag.co.za/menings-magazine-196/briewe-magazine-230/7835-sa-se-landsverraaier.html
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: POLISIE SE FW MOET KOEELVASTE BAADJIE EN VOERTUIG KRY   Thu Apr 22, 2010 2:51 pm

Net die wat ander te na gekom het iets te vrees. So as my Bybel reg is bewys hy nou die waarheid.

So ja nou is dit nie meer skinder stories nie.

Maar hy vergeet as boere agter sy bloed is gaan daai baatjie nie werk nie. Boere is n trotse volk en ja ons hou van kopskote.

So wat gaan hy nou volgende kry.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Sponsored content




PosOnderwerp: Re: POLISIE SE FW MOET KOEELVASTE BAADJIE EN VOERTUIG KRY   Today at 11:50 am

Terug na bo Go down
 
POLISIE SE FW MOET KOEELVASTE BAADJIE EN VOERTUIG KRY
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: