IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Nersa van Eskom uit oor aangedikte koste

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
YFZ 007



Aantal posstukke : 16
Join date : 2010-04-04

PosOnderwerp: Nersa van Eskom uit oor aangedikte koste   Thu Apr 15, 2010 3:25 pm

Nersa vang Eskom uit oor aangedikte koste
2010/04/14 12:07:00 AM Francois Williams
Druk artikel

Armoede kan nie verminder word sonder die beskikbaarheid van elektrisiteit nie, sê die Wêreldbank.

Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) het Eskom op verskeie aspekte van sy tariefaansoek vir ’n 35%-verhoging as’t ware betrap waar koste onnodig aangedik is.
Dít blyk uit ’n voorlegging deur Nersa Dinsdag aan die parlementêre portefeuljekomitee oor energie.
Mnr. Thembani Bukula, verantwoordelik vir elektrisiteitsregulering by Nersa, het aan die komitee gewys Eskom het as deel van bedryfsuitgawes ’n verhoging van sowat 7% in personeelkoste gevra. Nersa het gemeen ’n verhoging teen die inflasiekoers van 5,6% is meer realisties, en so is R739 miljoen bespaar van die totale bedrag wat Eskom as toelaatbare inkomste versoek het. In ’n ander geval is premie-verhogings van tot 11% vir versekeringsdekking in die tariefaansoek ingereken. Nersa het dit vergelyk met heersende internasionale maatstawwe en gevind ’n kleiner verhoging is voldoende.
Die totale besparing op Eskom se aansoek vir bedryfsuitgawes was R1,487 miljard vir die drie boekjare tot 2012-’13.
In die deel van Eskom se aansoek wat oor primêre energiekoste handel, het Eskom onder meer gevra vir R694 miljoen as betaling vir die invoer van elektrisiteit van buurlande. Nersa het gevind R540 miljoen van dié bedrag is al elders ingereken, en net R154 miljoen is toegelaat.
Bukula het gesê Eskom se kapitaalbesteding in die 2009-’10-boekjaar was R92 miljard, en ondanks die resessie en swak marktoestande kon hy R47 miljard leen. Nersa het dus gemeen daar is geen rede vir Eskom om sy lenings vir die nuwe boekjaar tot R40 miljard te beperk nie.
Nersa het hom egter ook laat lei deur wat kredietgraderingsagentskappe vereis om vir lenings in aanmerking te kom. As Nersa aan Eskom ’n 15%-verhoging toegestaan het, sou Eskom oor vier jaar byna bankrot gewees het as aanvaar word sy kapitaalbesteding is voortgesit. Boonop sou daar vir die volgende 11 jaar ’n jaarlikse verhoging van 15% nodig wees om Eskom aan die gang te hou. As ’n 20%-verhoging toegeken is, sou Eskom se skuld-tot-aandeleverhouding teen jaar 5 naby 80% gewees het, en sou Eskom teen 2014-’15 nog met ’n R64 miljard-tekort gesit het. Met ’n 25%-verhoging sal Eskom teen 2014-’15 nie meer enige tekorte hê nie.

Mnr. Thembani Bukula van Nersa het bevestig vordering word gemaak met die heronderhandeling van kragleweringskontrakte wat Eskom met groot nywerheidsgebruikers teen spesiale lae tariewe gesluit het.
Een van die kontrakte het nog agt jaar oor gehad, en sal nou ontkoppel word van grondstofpryse. Nersa sal die hersiene kontrakte eers moet goedkeur.
Me. Cecilia Khuzwayo, Nersa-voorsitter, het vrae van parlementslede oor die ANC se belang via Chancellor House in ’n Eskom-kontrakteur, Hitachi Power Africa, gesystap en gesê dit val nie onder Nersa se jurisdiksie nie.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: Nersa van Eskom uit oor aangedikte koste   Thu Apr 15, 2010 5:58 pm

hoekom is ek nie verbaas dat hulle nie die truksvy wil bespreuk nie. Want selfs nersa sou nog groter bespaarings te wee kon bring as daardie stuk ook uitgesny kon word en so ook gesig vir die ANC gewen het. gelukig weet ons hulle geld sug neem altyd oor.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Nersa van Eskom uit oor aangedikte koste
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Ekonomiese Belange / Besigheids geleenthede-
Spring na: