IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Ontwapen: Wat sê jy?

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Ontwapen: Wat sê jy?   Thu Feb 11, 2010 6:25 pm

Ontwapen: Wat sê jy?
deur MyVolksblad-redakteur
2010-02-09 08:31

Die regering mik daarna dat wetstoepassers die enigste mense in die land moet wees wat vuurwapens het, het mnr. Nathi Mthethwa, minister van polisie, gister hier gesê.

Hy en komm. Bheki Cele, nasionale polisiehoof, het gesê die regering is besig om die geraamde 2 miljoen wettige én onwettige vuurwapens in die land in beduidende mate te verminder.

Wat sê jy hiervan? Gaan dit ons land veiliger maak of gaan dit die publiek totaal weerloos maak? Gaan misdaad bekamp word of dan juis hoogty vier?
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
BOERLANDER



Aantal posstukke : 8
Join date : 2010-02-14

PosOnderwerp: Re: Ontwapen: Wat sê jy?   Sun Feb 14, 2010 9:31 pm

KVB000000001 skryf:
Ontwapen: Wat sê jy?
deur MyVolksblad-redakteur
2010-02-09 08:31

Die regering mik daarna dat wetstoepassers die enigste mense in die land moet wees wat vuurwapens het, het mnr. Nathi Mthethwa, minister van polisie, gister hier gesê.

Hy en komm. Bheki Cele, nasionale polisiehoof, het gesê die regering is besig om die geraamde 2 miljoen wettige én onwettige vuurwapens in die land in beduidende mate te verminder.

Wat sê jy hiervan? Gaan dit ons land veiliger maak of gaan dit die publiek totaal weerloos maak? Gaan misdaad bekamp word of dan juis hoogty vier?

Nee wat, dit is nie vir ingee nie. Dit is al oor en oor bewys in lande waar die Volk ontwapen was dat verdelging hoogty gevier het. Met ons huidige polisiemag, wat meer as die helfte "kriminele" is of ondersteun, sal ek maar klou.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Admin
Admin


Aantal posstukke : 25
Join date : 2010-02-06

PosOnderwerp: Re: Ontwapen: Wat sê jy?   Sun Feb 14, 2010 9:34 pm

Ek klou nie net nie maar vermeerder ook dis net n lang proses want hulle verstaan nie eens hul eie wette nie.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel http://kaapsevryheidsburger.forumsmotion.com
BOERLANDER



Aantal posstukke : 8
Join date : 2010-02-14

PosOnderwerp: Re: Ontwapen: Wat sê jy?   Sun Feb 14, 2010 9:41 pm

Admin skryf:
Ek klou nie net nie maar vermeerder ook dis net n lang proses want hulle verstaan nie eens hul eie wette nie.

Ja, as jy gelukkig is om daai een van sport of jagtersvereniging te kan kry. Ek het 2 handwapens. Genoeg vir eers, sal agterna die langes langs die pad optel.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Admin
Admin


Aantal posstukke : 25
Join date : 2010-02-06

PosOnderwerp: Re: Ontwapen: Wat sê jy?   Sun Feb 14, 2010 9:45 pm

Lang pad klaar met die kortes nou is dit die langes, maar hier kan jy met die kalibers werk.

Gelukkig is dit werklik ook vir my n sport wat ek verkies bo rugby en die ander. Is maar in my bloed.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel http://kaapsevryheidsburger.forumsmotion.com
Sponsored content




PosOnderwerp: Re: Ontwapen: Wat sê jy?   Today at 9:56 am

Terug na bo Go down
 
Ontwapen: Wat sê jy?
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: