IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Donker beeld van onderwys is waar

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Donker beeld van onderwys is waar   Thu Feb 11, 2010 6:20 pm

Donker beeld van onderwys is waar
deur Dr. Edwin Brooks
2010-02-11 05:33

Dr. Jurie Joubert se artikel oor “Vergete skole, verlore kinders” (DB, 19.01) en die dawerende stilte wat daarop gevolg het, verwys.

Sy donker prentjie van geen boeke in die klas, die gebrek aan skryfbordkryt, leë mure, afdoppende verf en lendelam banke is ’n werklikheid in meer as 30% van al die laerskole (en selfs hoërskole) waarna hy verwys. Dit is ’n situasie wat ten hemele skree omdat diegene wat moet, nie eintlik ’n snars omgee wat aangaan nie.

Dit is veelseggend dat multigraadonderwys aan die orde van die dag is in lande soos Australië en Kanada, asook in Skandinawiese en Oosterse lande. In Suid-Afrika is dit ook nie ’n vreemde begrip nie. Ek het in st. 3 onderwys by ene mnr. Richter in ’n Sandveldse plaasskool ontvang. Dit was eerder die reël as die uitsondering vir talle skoolgaande kinders van my ouderdom.

My vrou het jare lank multigraadonderwys by ’n Oos-Kaapse plaasskool gegee. Dié skooltjie, wat nie meer bestaan nie, het ondanks die omstandighede ’n aantal leerlinge opgelewer wat gematrikuleer het. Sommige het tot gr. 10 gevorder, terwyl die res ná gr. 6 uit is. Hier het ek gesien dat multigraadonderwys goed georganiseerde, toegewyde mense vereis. Deeglike vooruitbeplanning is ’n kernbeginsel en voorwaarde.

Dit bring my by drie onbeantwoorde vrae oor onderwyspersoneel. Word onderwyskandidate steeds streng gekeur soos vroeër? Word die vroeëre vereiste van ’n goeie slaagsyfer in twee amptelike landstale op matriekvlak steeds gehandhaaf? Hoe kan laerskool-onderwysopleiding suksesvol geskied en gedy aan andersoortige opleidingsinstellings as die vroeëre onderwyserskolleges waar studente talle ure gewy het aan die praktika van hulpbronontwikkeling en onderrigtegnieke?
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Donker beeld van onderwys is waar
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Jeug Draad-
Spring na: