IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Sisulu: SA beskou Iran as ‘uiters suksesvol’

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Sisulu: SA beskou Iran as ‘uiters suksesvol’   Thu Feb 11, 2010 6:17 pm

Sisulu: SA beskou Iran as ‘uiters suksesvol’
2010-02-11 04:53
Artikelopsies
Druk artikel e-pos artikel Deel
Yahoo Google Digg del.icio.us Facebook Twitter Kry Die Burger op
Jou selfoon Jou Facebook-profiel Erika Gibson

Pretoria

Suid-Afrika reken homself as een van die “begunstigdes” in Iran se wye reeks suksesse.

Suid-Afrika beskou dié omstrede land boonop as “uiters suksesvol” in wêreldverband.

Dít is hoe mnr. Max Sisulu, speaker van die parlement, hom luidens die amptelike webblad van Iran se pres. Mahmoud Ahmadinedjad uitgelaat het nadat hy onlangs in dié land besoek afgelê het.

Sisulu het op die “groeiende ekonomiese bande tussen Teheran en Pretoria” gewys en gesê dié bande behoort net so vinnig te groei as die sterk politieke bande.

Sisulu en ’n Suid-Afrikaanse afvaardiging was in dié land op uitnodiging van sy Iranse eweknie, mnr. Ali Larijani.

Ná kritiek deur die DA die naweek het Sisulu sy besoek verdedig en gesê die twee lande het formele diplomatieke bande.

Daar is meer as 20 bilaterale ooreenkomste en verskeie Suid-Afrikaanse ondernemings doen sake in Iran. Volgens Sisulu was die besoek daarop gemik om bande tussen die twee lande te versterk.

Mnr. Ian Davidson van die DA meen egter die Suid-Afrikaanse regering moet te midde van groeiende spanning tussen Iran en die Weste versigtig wees om met ’n land waar menseregteskendings aan die orde is, te heul.

Volgens Davidson het Sisulu onder meer ook Iran se kernprogram tydens sy besoek bespreek en die VSA daaroor gekritiseer.

Iran wend hom in sy toenemende ongewildheid in die Weste al meer na Afrika-leiers en lande soos Venezuela vir steun.

Laasgenoemde en Iran het erken dat hulle mekaar se beste bondgenote is.

Ahmadinedjad het in reaksie op Sisulu se besoek gesê Iran en Suid-Afrika kan saamwerk om “ ’n nuwe wêreldorde” tot stand te bring.


- Die Burger
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Sisulu: SA beskou Iran as ‘uiters suksesvol’
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: News from abroad-
Spring na: