IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is altesaam 2 gebruikers aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 2 Gaste

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 IS ET SE MOORD DEUR DIE GELDMAGTE GEREEL?

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: IS ET SE MOORD DEUR DIE GELDMAGTE GEREEL?   Fri Apr 09, 2010 12:13 am

Op die 30ste Maart 2010 het n Britse handelaar in goudkommoditeite, ene Maguire, die range gebreek en met die sak patats vorendag gekom dat daar grootskaalse bedrog met die handel in goud plaasgevind het in Brittanje. Die bedrog of manipulasie is volgens hom gepleeg deur goudhandelaars wat sowat $5,5 triljoen se goud meer verkoop het as wat beskikbaar was. Hy het tevergeefs probeer om dit onder die aandag te bring van die Commodities Futures Trading Commission in die VSA. Omdat die VSA deel is van die verdoeseling van hierdie skema, is sy saak aangehoor, maar daartydens is daar ‘tegniese probleme’ ondervind.
Daarna het Maguire na die King World News groep toe gegaan en in ‘n radioonderhoud van 37 minute, oor die lug, die hele bedrogskema bekend gemaak.
Nou ja, alle kommoditeite werk so. Jy verkoop nou iets wat jy in die toekoms lewer. Kyk maar sonneblomme. “Die sonneblomprys is R3000 vir lewering in Augustus”.
So word die nuus elke aand gelees. Maar die verskil is daar is sonneblomme wat jy die kontrak het om te verkoop, maw iemand, n produsent wat dit vir jou beskikbaar stel.
Maar indien jy na die goud kyk, is daar soveel goud verkoop, dat dit nooit gelewer sal kan word nie.
Dit is net soos Amerika se totale regering skuld, wat so enorm is, dat dit NOOIT terugbetaal sal kan word nie. En dit is fisiese geld wat by Japan, die meeste, en ander lande geleen is. En dit gaan Japan nog baie skade berokken.
Volgens Maguire het die handelaars goud verkoop wat nooit gelewer sou kon word nie. Die IMF is bewus daarvan. Die VSA het die stelsel probeer steun deur papierdollars in die skema te stort.
Hierdie handeling affekteer alle regerings en is volgens die King World News groep dalk die grootste bedrog wat ooit gepleeg was in die geskiedenis.
Vir die handelaars, om hulle verantwoordelikhede te ontduik, is die bespiegeling dat die nasionalisering van die Suid Afrikaanse goudmyne hulle kan kwytskeld van hulle verpligtinge, omdat dit nou ‘onmoontlik geword het’ om die goud te lewer. Volgens gerugte is van die Suid Afrikaanse myne deel van hierdie oorverhandeling van goud wat nooit gelewer kan word nie.
En daarom word daar bespiegel, is die aanhitsing van rassewrywing in Suid Afrika, ‘n ideale geleentheid om die myne te nasionaliseer.
Dit sou die skuldiges van hulle verantwoordelikhede kwytskeld, en ook sommer die geleentheid skep om bates soos myne, en plase te nasionaliseer.
En in die proses, so word daar die VSA aan my vertel deur voormalige intelligensie agente, was Eugene se dood die ideale geleentheid om rasse onluste aan te hits. Daarom vermoed n hele paar ingeligte mense, was Eugene die ideale teiken, om hierdie rasse-onluste rookskerm te skep, waaronder myne genasionaliseer kon word.
Baie belangrik om te onthou van die voorgenome nasionalisering van myne en plase, is dit my skatting, dat dit tydens die FIFA wêreldbeker gaan geskied. Doodeenvoudig omdat alle eienaars van nuuskanale, n kontrak moes teken dat daar niks negatiefs in koerante mag verskyn waar daar enige FIFA- aktiwiteite aan die gang is nie. So as nasionalisering van myne en plaasbesettings plaasvind in die omgewing van sokkeraktiwiteite, mag daar nie daaroor berig word nie. So wat hulle in engels, ‘n totale nuus ‘blackout’ noem. Kan daar n meer ideale geleentheid wees om dit deur te voer, sonder dat dit aan die groot klok gehang word ?
Ek persoonlik twyfel, maar glo my, - ek sal graag verkeerd WIL wees. So was die rooftog van FIFA se kommunikasiesentrum in die YMCA gebou, waarvandaan 900 joernaliste oor die sokker verslag moes doen, van ALLES gestroop. FIFA het dit ontken, maar dis net omdat die sentrum nog nie aan hulle oorhandig was nie. Toe die saaknommer by die Hillbrowse polisiestasie die volgende dag in PRAAG verskyn, was FIFA stil.


Die onderhoud van King World News met Andrew Maguire en Adrian Douglas . Andrew Maguire & Adrian Douglas
Die epos tussen Maguire en die CFTC. A LONDON TRADER WALKS THE ‘CFTC’ THROUGH A SILVER MANIPULATION IN ADVANCE By Andrew Maguire
Andrew Maguire & Adrian Douglas die MP3; 37 minute onderhoud met Maguire.
Wat dit beteken is dat as die nuus waar is, en die wêreld uiteindelik na 7 dae bereik, is dit die einde van baie lande se finansiële stelsels. Ook Suid Afrika s’n. Goud gaan 400 keer meer werd wees as wat dit tans is.
Kan jy sien hoekom Malema-hulle die myne wil nasionaliseer.
Ook interressant as dit die Engelse geldeenheid negatief beïnvloed, en nikswerd maak nie, dan is Siener van Rensburg se profesie ook waar op ongeveer bladsy 328, “dat Engeland se geld so min werd gaan wees, dat jy dit vir plakpapier kan gebruik”
En Suid Afrika se swart nasionalistiese regering gaan dadelik goud gee vir die Amerikaanse swart nasionalistiese regering, die Demokrate van Obama.
Is dit waar ?
Ja, dit is al uit op King World News, en die CFTC, die Commodities Futures Trading Commission, asook die Internasionale Monetêre Fonds.
Besluit self


Groete.
Pieter Oosthuizen.
Vir meer inligting kontak my op pietpicasso@yahoo.com

__________________
Vryheid Deur God alleen.
Quote:
"Elke Persoon moet in elke geslag, 'n bewustelike keuse van Volkskap uit oefen"

"Om 'n Afrikaner te wees, hoef jy nie eintlik iets te doen nie, jy word as 'n afrikaner gereken al doen jy niks."

"Om 'n Boer te wees, moet jy aanspraak maak op grond van jou geboorte, jou taal, jou kultuur, jou godsdiens, jou geskiedenis, ens., maar daar word die belangrikste bygevoeg nl. Jy moet in jou hart 'n besluit neem: dat jy 'n BOER is, Wil wees en Wil aanhou wees."

Pieter Bruwer - Vir Volk en Vryheid bl.83
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
IS ET SE MOORD DEUR DIE GELDMAGTE GEREEL?
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Plaasmoorde in SA-
Spring na: