IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Eugene Terre'Blanche en die simboliek van oorlog

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000005



Aantal posstukke : 295
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Eugene Terre'Blanche en die simboliek van oorlog   Thu Apr 08, 2010 9:49 pm

Aantal kere gelees: 506

Eugene Terre'Blanche en die simboliek van oorlog

Geskryf deur Dan Roodt

Maandag, 05 April 2010 01:58

213 reaksies
<http://praag.co.za/dan-roodt-magazine-178/7698-eugene-terreblanche-en-die-s
imboliek-van-oorlog.html#disqus_thread>

<http://www.praag.co.za/images/stories/roodt_dan4.jpg>

Soos elkeen wat geskiedenis op skool gehad het weet, het 'n sluipmoord op
aartsbiskop Franz Ferdinand van Sarajewo op 28 Junie 1914 direk aanleiding
tot die eerste wêreldoorlog gegee. Die moord op die AWB-leier geskied op 'n
besonder sensitiewe oomblik in ons geskiedenis, op die vooraand van die
Wêreldsokkerbeker en moet in 'n baie ernstige lig gesien word.

Daar is enkele elemente wat hier van belang is:

* Julius Malema wat praat van
"verinheemsing", m.a.w. die verdrywing van blankes van plaasgrond soos in
Zimbabwe

* Malema se huidige besoek aan Zimbabwe waar
hy die steun van ZANU-PF ontvang het vir anti-blanke en
anti-Afrikaner-optrede in Suid-Afrika

* 'n Geheime vliegveld wat volgens berigte
in Britse koerante
<http://www.telegraph.co.uk/news/worldnews/africaandindianocean/zimbabwe/711
9678/Secret-airstrip-built-at-Zimbabwe-diamond-field.html> - waarskynlik
gegrond op waarneming deur die Britse inligtingsdiens - in die diamantgebied
Marange gebou is en waarvan die uitsluitlike doel sou wees om wapens vanaf
China in te vlieg. Anders as 'n tyd gelede toe 'n skip met Chinese wapens
nie in Suid-Afrikaanse hawens toegelaat is nie, beskik Mugabe se weermag nou
oor 'n gespesialiseerde vliegveld vir dié doel.

* Stellings dat "vryheidsliedjies" waarin
volksmoord op Boere en blankes aangehits word as die ANC se "kultuurerfenis"
beskou moet word.

* Die moord op Eugene Terre'Blanche.
Blykbaar het die twee swartes maar drie weke by hom gewerk voordat hulle tot
die daad oorgegaan het, wat mag dui op 'n sluipmoordmotief.

As 'n mens bogaande elemente bymekaar tel, is dit gelyk aan vyf. Die totale
scenario wat hierdeur geskets word, kan op die volgende neerkom.

Die moord op Terre'Blanche is van simboliese aard en was nodig om die land
in beroering te bring en rassepolarisering te skep sodat Suid-Afrika se
"oehoeroe" kan begin. Malema het so pas in Zimbabwe beraadslaag om militêre
steun van die Zimbabwiese weermag in geval van gevegte op Suid-Afrikaanse
plase te bekom. Die Chinese wapens wat inkom, gaan gebruik word om 'n groot
aantal Zimbabwiese en Suid-Afrikaanse swartes te bewapen ten einde ons
blanke boere van hul eiendom te beroof. Selfs stedelinge kan aangeval word.

Tydens die ontwapeningsproses van die afgelope paar jaar het die ANC gesorg
dat hy blanke wapeneienaars intimideer om hul wapens te gaan inhandig. Groot
getalle mense is dus nou weerloos teenoor wat die volgende fase van die
"nasionale demokratiese revolusie" ook al gaan behels.

Die moorde op drie AWB-manne destyds in Bophutswana deur 'n plaaslike swart
polisieman was 'n sleuteloomblik in die sielkundige oorlog wat daar destyds
teen die Afrikaner gevoer is en was bedoel om ons magteloosheid voor die
opkomende swart mag te demonstreer. Die onwilligheid van die voormalige
generaals en Suid-Afrikaanse Weermag om die eerste fase van die revolusie
met geweld te stuit was die aanleidende oorsaak daartoe dat 'n paar
vedwaalde AWB's al was wat destyds weerstand teen die "bevrydingsbeweging"
se totale oorname van die land en sy hulpbronne wou bied.

Maar laat ons nie vashaak op die legio strategiese foute van die verlede nie
en eerder konsentreer op wat ons nou te doen staan.

Die Afrikaner moet besef dat hy voor die grootste uitdaging sedert 1899 en
die Britse inval in die land te staan gekom het. In 'n wesentlike sin gaan
dit oor die Derde Vryheidsoorlog wat vir alle praktiese doeleindes reeds
begin het, want die sogenaamde "misdaadaanvalle" wat ons tans sien, word
elders in Afrika orals as 'n vorm van oorlogvoering erken. Die Afrikaan hou
nie van 'n sterk opponent nie en val by voorkeur die swakkere aan - vroue,
kinders, bejaardes of mense wat slaap en onverhoeds betrap kan word. Dat
Eugene Terre'Blanche op sy bed gevind is, laat vele reeds aflei dat hy
tydens die aanval geslaap het.

Ons verkeer op die vooraand van 'n baie onsekere tydvak waartydens die
huidige geweld gaan voortduur en te eniger oomblik drasties mag eskaleer tot
volskaalse burgeroorlog, rasseoorlog, volksmoord of enige van die aardige
versameling konflikte wat sedert 1950 aanhoudend in Afrika suid van die
Sahara woed. Ons is, benewens handwapens en jaggewere, grotendeels ontwapen.
Die ANC beheer die outomatiese wapens, asook die pantserskool op
Bloemfontein van waar hy die hele land kan aanval.

Tesame met sy Zimbabwiese bondgenoot wat hom van bykomende wapens en
ammunisie, asook logistiek, kan voorsien, is die tafel gedek vir die ANC om
die Afrikanerboer finaal van sy grond te verdryf en ook in die stede 'n
skrikbewind te begin voer, want as die land se plase beset kan word, waarom
daar ophou en nie ook die huise beset nie?

Die buiteland gaan ons vir seker nie help nie, hoewel dit lyk asof Brittanje
besig is om - heelwat te laat - sy groteske fout agter te kom deur vanaf
1978 radikale revolusie in sowel Zimbabwe as Suid-Afrika te steun. Nie net
het Brittanje die deur vir China oopgemaak om hier oor te neem nie, maar hy
het vir hom vyande in die vorm van sowel ZANU-PF as die ANC geskep. Hoewel
Brittanje, asook die VSA onder Obama, met gevoude hande sal toekyk hoe ons
uitgemoor word, sien hulle waarskynlik vir die eerste keer in jare in die
Afrikaner 'n moontlike teenmag in Suider-Afrika wat revolusionêre anargie
soos in Zimbabwe kan keer.

Die gewone Afrikaner sal attent gemaak moet word in watter bestaanskrisis
ons verkeer, met die onweerswolke wat vanaf die vliegveld in Marange tot
rondom ons huise en plase besig is om saam te pak.

As die laaste oorsese toeris ná die sokkerwêreldbeker op die vliegtuig klim,
gaan oehoeroe heel waarskynlik begin. Ons het nie veel tyd nie.

Wat veral nou vermy moet word, is ongekoördineerde aksies deur emosioneel
opgeruide mense. Ons wil nooit weer 'n voorval soos die AWB-slagoffers in
Bophutatswana sien nie. Ons sal onsself in 'n volksweermag moet organiseer,
wettiglik en met die wettige wapens en ammunisie waaroor ons tans beskik.
Tydens die tweede wêreloorlog het 'n klein landjie soos Finland teen die
Rooi Leër staande gebly, bloot deur die doeltreffende gebruik van
skerpskutters en jagters. Umkhonto we Sizwe en ZANU-PF mag tans beter
bewapen as ons wees, danksy hul oorname van die Weermag en die inkomende
Chinese wapens, maar ons gaan 'n defensiewe oorlog veg op ons eie
grondgebied, op ons eie plase en in ons eie voorstedelike strate.

Ek het volle vertroue in die Afrikaner se organisatoriese vermoëns en
uiteindelik word elke oorlog op grond van organisasie, meer as enigiets
anders, gewen.

Soos die ou militêre wysheid lui: Die oningewydes praat strategie terwyl die
ervarenes logistiek gesels.

Die oomblik as ons hierdie staat en veral die munisipaliteite los, sal hy
vanself in duie stort.

Slegs 'n sterk staat kan 'n sterk weermag hê. Dit maak nie saak hoeveel
Chinese wapens deur Zimbabwe gaan inkom nie, as die oorlog regtig in alle
erns begin, sal ons aanstons die oorhand verkry.

Ons het niks méér te vrees as die huidige geweld waaraan ons reeds
blootgestel is nie. Laat die ANC en sy ZANU-PF-bondgenoot dus sy oorlog
ontketen. Ons is nog nie reg vir hulle nie, maar ek is seker ons kan binne
enkele weke of maande onsself in so 'n mate organiseer dat geen Westerse
invalsmag ons sommer sal verower nie, wat nog te sê die opgesweepte, maar
ongeorganiseerde hordes van die bevrydingsbewegings.


Laas bewerk deur KVB000000005 op Thu Apr 08, 2010 9:53 pm; altesaam $s keer bewerk. (Reason for editing : 1)
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Eugene Terre'Blanche en die simboliek van oorlog
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: