IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Jong mense steun AWB

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000005



Aantal posstukke : 295
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Jong mense steun AWB   Thu Apr 08, 2010 11:21 am

Jongmense! Groot Asseblief, Groot Asseblief, Groot Asseblief - MOENIE 'N 2DE JOHAN NEL WORD NIE. JULLE GAAN VIR JULLE OUERS EN JUL VRIENDE NIKS, MAAR NIKS BETEKEN AS DIE HELE LOT VAN JULLE IN DIE TRONK SIT NIE. Dit is reg om saam te staan en na mekaar te kyk, maar dit is nie goed om mekaar aan te hits oor iets waaroor jy later gaan spyt wees nie. Groot Asseblief. My hart bloei vir Johan Nel en die omstandighede waarin hy homself bevind het. Dit is nie 'n situasie waarin jy wil wees nie. Dit is eenkeer wat ek in persoonlike hodanigheid die jong mense pleit om eerder saam te staan en op julle kniee te gaan. Te vra vir die regte lyding, insig, wysheid en die vermoee om te kan verstaan. Dat jou lewenspad wat jy moet loop, vir jou openbaar sal word, deur ons Drie Enige Vader, Homself en nie 'n mens nie.


Jong mense steun AWB
2010-04-08 00:55
Artikelopsies
Druk artikel e-pos artikel Deel
Yahoo Google Digg del.icio.us Facebook Twitter Kry Volksblad op
Jou selfoon Jou Facebook-profiel Karen Ebersohn



“AS jy glo in die AWB, maak AWB jou status.”

“Ons moet die k*****s doodmaak.”

“Bestuur met jou ligte aan as jy glo aan die AWB.”

Dít is drie boodskappe wat op die oomblik soos ’n veldbrand tussen hoërskoolleerlinge op MXit versprei.

Chanré Hunlun (14), ’n aktiewe lid op MXit, sê sy het die boodskappe sedert die moord op die AWB-leier, mnr. Eugene Terre’Blanche, al verskeie kere ontvang.

“Dit is beslis baie gewild onder hoërskoolleerlinge. Byna al my kontakte op MXit het die AWB aan hul status gekoppel.”

Sy sê een het ’n paar kontakte gevra waarom hulle skielik aanhangers van die AWB is.

“Die meeste sê dit is vrees. Vrees vir wat in ons land gebeur en die onsekere toekoms wat dit tot gevolg kan hê. Jong mense wil nou graag saamstaan.”

Hunlun sê een van haar vriende sê sy pa slaap snags met ’n geweer onder sy kopkussing en hy weet hoe om onwettige vuurwapens van Zimbabwe in die land in te voer, sou dit nodig wees.

Mev. Marinel Read, ’n maatskaplike werker van Bloemfontein, sê dit kan maklik gebeur dat kinders iemand soos Terre’Blanche tot heldefiguur of selfs martelaarfiguur verhef.

“Hulle is nie noodwendig al oud genoeg om die regte onderskeid te tref oor wanneer iemand ’n held moet wees nie.”

Read sê wit tieners vandag ken ook hoofsaaklik net swart leiers en kan voel dat dit goed is om ’n Afrikaanse leier te vereer.

“Ek glo nie hulle besef die gevolge daarvan om moorddadige uitlatings te maak nie. Hulle kan vervolg word. Ouers moet seker maak hul kinders besef dit.”

Mnr. André Snyman van E-blockwatch, ’n web-instansie wat inligting oor misdaad insamel en wenke onder ’n netwerk van 60?000 lede versprei, sê sosiale netwerke soos MXit, Facebook en Twitter is verskriklik magtig.

“Die groot probleem met die netwerke is dat die owerhede nie werklik beheer daaroor het nie. Mense kan sê en doen wat hulle wil.

“As ’n baie invloedryke jong mens hom/haar by die AWB aansluit, sal 10 000 binne oomblikke volg.”

Snyman sê die rede waarom soveel jong mense skielik die boodskap versprei en aan aksies deelneem, al is hulle waarskynlik ná apartheid gebore, is omdat almal dit doen.

“Dit sal veral posvat onder tieners wat graag deel van die wêreld wil voel, al is sommige van hulle nie heeltemal op die hoogte van al die gebeure nie.”

Hy sê dit is wel gerusstellend dat tieners wat lid is van sosiale netwerke opgevoed is en waarskynlik nie sommer net aan protesaksies of geweld sal begin meedoen nie.

“Dit is nou tyd vir ouers, volwassenes en onderwysers om leerlinge in te lig oor wat in die land aan die gebeur is en dat daar nie rede tot paniek is nie,” sê hy.

Johan Odendaal (17) van Bloemfontein sê dit maak hom woedend dat jong mense nou op hol gaan oor iets waarvan hul min tot niks nie weet.

“Dit maak my skaam om TV te kyk en koerant te lees. Alle Suid-Afrikaners wat nou meedoen aan oproepe tot geweld maak my skaam.”

- Volksblad
http://www.volksblad.com/Suid-Afrika/Nuus/Jong-mense-steun-AWB-20100407
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Jong mense steun AWB
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Jeug Draad-
Spring na: