IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Regering moet ophou voorgee’

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Regering moet ophou voorgee’   Thu Feb 11, 2010 5:54 pm

Regering moet ophou voorgee’
2010/02/11 02:28:00 PM

Troye Lund

Druk artikel

Verwante artikels
Senuagtige markte kry nog nie rus
Zuma gaan sê oor ekonomie
Werkloses betoog voor Zuma praat

Hoofberigte
Kulula: Verlaag tariewe
Feb 11 2010 16:57

Kulula het alle ander Suid-Afrikaanse lugdienste uitgedaag om hul tariewe te verlaag vir die Wêreldbeker-sokkertoernooi.

Vervaardiging positief
Feb 11 2010 13:44

Vervaardiging in Desember het vir die eerste keer sedert September 2008 op ’n jaargrondslag geklim.

VSA wil 95 000 poste per maand skep
Feb 11 2010 16:32

’n Verslag van die Withuis voorspel dat die VSA moontlik gemiddeld 95 000 meer poste elke maand vanjaar gaan skep.


Johannesburg. – Wanneer pres. Jacob Zuma Donderdagaand sy staatsrede lewer, behoort hy die land se grootste probleem, werkloosheid, te takel, sê die politieke ontleder en president van die SA Instituut vir Rasse-aangeleenthede, prof. Sipho Seepe.

Hy behoort dit dan duidelik te maak dat die regering self nie werk kan skep nie.

Seepe wys daarop dat hoewel baie mense dink dit is soos dinge werk, het ’n regering nie veel vermoë om self werk te skep nie.

Hy sê ’n regering kan net ’n omgewing maak waarbinne besighede kan bydra tot werkskepping.

“Hoe gouer die regering ophou voorgee dat hy werk kan skep, hoe gouer kan die land aanbeweeg en begin praat oor hoe ’n omgewing gemaak kan word waarbinne werkskepping kan gebeur.”

Werkskepping gaan volgens aanduidings ’n sleutel-tema in Zuma se staatsrede wees.

Ten spyte van die feit dat die regering belowe het om werk te skep, is amper 900 000 werkgeleenthede in 2009 verloor. Net sowat 41% van die bevolking tussen die ouderdom van 15 en 64 het ’n werk.

’n Jaar gelede was dit 44%.

In 1995 was die syfer 39%.

Die 500 000 werkgeleenthede wat tussen 2005 en 2007 geskep is toe ekonomiese groei 5% was, is intussen omtrent heeltemal uitgewis. – Fin24.com
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Regering moet ophou voorgee’
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Politieke Gesprekke-
Spring na: