IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 ET-broek-aftrek nuwe dimensie

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000005



Aantal posstukke : 295
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: ET-broek-aftrek nuwe dimensie   Wed Apr 07, 2010 10:36 pm

ET-broek-aftrek nuwe dimensie
deur Elias J.J. Olivier
2010-04-07 21:58

Die onthulling in die media dat mnr. Eugene Terre’Blanche se moordenaars ná sy dood sy broek afgetrek en sy geslagsdele ontbloot het, bring ’n totale nuwe dimensie tot die tragiese gebeurtenis.

As die moord gepleeg is oor die nie-betaling van loongeld, waarom die ontering, die ontbloting van die privaatdele, van die slagoffer se liggaam?

Vir wat sou ’n 15-jarige kind nou so iets doen of help om te doen?

Die feit dat die liggaam onteer is en dat die moordwapen op die liggaam gelaat is, stuur baie duidelik ’n boodskap!

Dit is seker nie verregaande om hierop te redeneer dat daar veel meer agter die moord op mnr. Terre’Blanche steek as dat dit slegs oor ’n simpel loongeskil was.

Wat veral onrusbarend is, is die gedrag van die swart skare eergister by die hof wat die vermeende moordenaars as helde uitmaak.

As dit nie ’n baie duidelike teken is dat hulle reeds geprogrammeer en opgesweep is nie, dan is daar blindheid. Polarisasie het myns insiens ’n onomkeerbare punt bereik.

As die minderjarige verdagte begin “sing”, soos ek hoop hy gaan doen onder behoorlike ondervraging, mag die waarheid moontlik uitkom en gaan die druk op pres. Jacob Zuma breekpunt bereik.

Staatsmanskap uit die hoogste rakke word nou in ons land vereis anders mag daar dinge gebeur wat die destydse eerste minister, John Vorster, beskryf het as “too ghastly to contemplate”.

Mag ons pragtige land, en oor die algemeen vredeliewende inwoners, hiervan bewaar word.

Elias J.J. Olivier
Faerie Glen Renaissance 24,
Haymeadowstr 45, Faerie Glen


Beoordeel hierdie artikel:1 2 3 4 5
http://www.volksblad.com/Content/MyVolksblad/Briewe/2047/3f797482379d4ae2957ec8ed0ea31e10/07-04-2010-09-58/ET-broek-aftrek_nuwe_dimensie
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
ET-broek-aftrek nuwe dimensie
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Plaasmoorde in SA-
Spring na: