IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 AWB IN BOP- ONS MENSE GESKIET DEUR DIE SAW EPRSONEEL

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: AWB IN BOP- ONS MENSE GESKIET DEUR DIE SAW EPRSONEEL   Wed Apr 07, 2010 3:05 pm

As U aan ons die oorwinning gee, sal ons ‘n Huis ter gedagtenis van U groot Naam stig waar dit U sal behaag”
Die voorwaarde waarop God Almagtig aan die Boere die oorwinning gegee het op 16 & 27 Desember 1838
06/04/2010
Die “Haas vergete nalatenskap”1 is ‘n nalatenskap van die Suid-Afrikaanse Weermag met die Media as medepligtiges.
Vroeg die oggend van 8 Maart 1994 het daar by die saamtrekpunt in Bophuthatswana ‘n woordewisseling ontstaan tussen die leierskap van die partye wat die Bophuthatswana-inval gereël het en Nicolaas Cornelius Fourie, Boervolk ID Nr 541-1-0-0001322, as gevolg van lewens­noodsaaklike ondernemings wat nie gestand gedoen is nie. Ten slotte is besluit om die operasie op te hef en vreedsaam aan Bophuthatswana te onttrek.
Wolmarans het twee passasiers by hom in sy Mercedes, ‘n siviele voertuig, gehad. Links agter hom het Uys by die deur gesit. Fourie, ‘n nasaat van Jopie Fourie en die enigste militaris van die drie, het links voor gesit. Net voor ‘n padkruising het ‘n masjiengeweer vanuit ‘n voertuig van die SA Weermag, sonder enige waarskuwing, op die bewegende siviele passasiersvoertuig losgebrand en Fourie getref. Al die koeëlgate was aan die passasierskant van die voorruit. Fourie is noodlottig getref, Uys het een skoot deur sy linkerheup gekry en Wolmarans was ongedeerd. Daar bestaan geen twyfel dat Fourie geteiken is nie. Die skutter het nie sy gelyke in die wêreld nie. As soldaat was dit nie sy besluit nie maar die uitvoer van ‘n militêre opdrag.
Toe die voertuig stilhou het Fourie uit die voertuig geval en gesterf, Uys het probeer uitklim maar teen die agterwiel van die motor inmekaargesak as gevolg van sy heupwond en Wolmarans het voor om die motor beweeg om na sy passasiers om te sien.
Onmiddellik na die skietery het offisiere van die SA Weermag opgedaag en die situasie kortstondig bespreek en uit skoot verdwyn. Die gebeure is op film vasgelê deur kameramanne en fotograwe wat “toevallig” by die kruising teenwoordig was. Wolmarans het by die mediamense gepleit vir water vir Uys wat in erge pyn verkeer het. Niemand was hulle ter wille nie. Die weermagoffisiere het nie hulle mediese korps opdrag gegee om die gewonde Uys by te staan nie. Die mediamense het nie een ‘n vinger verroer om ‘n naaste te help nie. Dit is die gedrag van onopgevoede en onbeskaafde mense.
As een van die belasterde soldate van “Nazi” Duitsland tydens die Tweede Wêreldoorlog ‘n vyandelike soldaat sien lê het soos Uys op die foto op bladsy 11 van Beeld van 5 April 2010, met beide hande in die lug om sy ontwapendheid te demonstreer terwyl hy weerloos op die grond lê, sou hy die mediese personeel ontbied het of by gebrek aan gespesialiseerde hulp noodhulp toegepas het om die gewonde te help voordat hy hom gevange neem.
Ongeveer twintig minute later het ‘n Tswanaskutter in kamoefleerdrag opgedaag. Hy het eerstens op Fourie se lyk gevuur en daarna vir Uys en Wolmarans in koelenbloede doodgeskiet. Hiervan is die foto op bladsy 11 van Beeld, wat geneem is ná die masjiengeweervuur voor die Tswanaskutter sy verskyning gemaak het, ‘n getuie.

Uys lewe terwyl Fourie langs hom reeds doodgebloei het. Daar was geen poging van die omstanders om tussen beide te tree nie. Om so ‘n man in koelen bloede dood te skiet, veral as jy twintig minute na die verwonding opdaag met die doel om dit te doen, is ‘n oorlogs­misdaad onder die Geneefse Konvensie en strafbaar met die dood. Om op ‘n ongewapende siviele passasiersvoertuig sonder waarskuwing vanuit ‘n militêre gepantserde voertuig te vuur en ‘n passasier te teiken en dood te skiet, is ‘n oorlogsmisdaad onder die Geneefse Konvensie en strafbaar met die dood.
Dit wil sê as daar nog ‘n oorlogstoestand geheers het. Aangesien die operasie opgehef en die voertuig met sy insittendes met ‘n vreedsame onttrekking besig was, is die Geneefse Konvensie nie ter sprake nie en kyk die skutters en hulle bevelvoerders na ‘n aanklag van moord.
Navraag gedoen by ‘n senior staatspatoloog het die volgende aan die lig gebring:
1.Waar ‘n lyk verskeie noodlottige koeëlwonde het, is dit onmoontlik om ‘n spesifieke wond uit te sonder as die oorsaak van die dood.
2.Deurdat die hoë trompsnelheid van moderne wapens veroorsaak dat die liggaam nie die koeëls op sulke kort afstande gevuur, terughou nie is dit vir ‘n patoloog onmoontlik om te bepaal watter kaliber koeël ‘n wond veroorsaak het waar verskillende kalibers ter sprake is.
Dit blyk dan dan Fourie doodgeskiet is deur ‘n masjiengeweerskutter van die SA Weermag en Uys en Wolmarans, die enigste twee simpatieke ooggetuies op die toneel, in opdrag van sy seniors deur ‘n Tswanaskutter van die Bophuthatswanapolisie of –weermag. Indien wel, was die doel van die tweede moord om die SA Weermag se betrokkenheid toe te smeer. Die primêre plegers sou dan wees die aanvoerders wat die opdragte uitgereik het.
Die mediamense wat ooggetuies van die gebeure was en nog steeds die toesmeer van die feite bemagtig deur met hulle beriggewing te kenne te gee dat die Tswanaskutter al drie AWB’s vermoor het, sou dan medepligtig wees aan die misdade.
Die AWB het sy pligte hier versuim. Hy het sy vermoorde lede en hulle families in die steek gelaat deur nie die gebeurlikhede op te volg en ‘n in diepte ondersoek af te dwing sodat die reg sy volle gang kan gaan nie.
Maar die sekel het reeds begin maai
.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
AWB IN BOP- ONS MENSE GESKIET DEUR DIE SAW EPRSONEEL
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Aanval op ons mense / Attack on our people-
Spring na: