IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 ANC BEPLAN KLOPJAGTE OP ALLE REGSE GROEPE

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: ANC BEPLAN KLOPJAGTE OP ALLE REGSE GROEPE   Wed Apr 07, 2010 1:15 pm

Klopjagte op Afrikanerleiers en "regses"
PRAAG het so pas van 'n bron binne die Suid-Afrikaanse Polisiediens verneem dat klopjagte op Afrikanerleiers en sogenaamde "regses" uitgevoer gaan word. Huise gaan deursoek word vir onwettige wapens, plofstof en opruiende materiaal. Blykbaar gaan daar selfs voorwerpe geplant word by mense wat as hinderlik vir die regering beskou word.

Volgens ons bron is die polisie bewus van die ontevredenheid en pogings van Afrikanergroepe om te begin mobiliseer nĂ¡ die moord op Eugene Terre'Blanche en gemoedere wat hoog loop oor geweldsmisdaad, Malema se uitsprake en dreigemente van plaasbesettings deur sowel Malema as die minister van grondsake, Gugile Nkwinti.

Die doel van die polisieklopjagte gaan tweeledig wees:

* om aan die buiteland te demonstreer dat die ANC steeds "in beheer" van die land verkeer en in staat is om enige verset in die kiem te smoor;
* om Afrikaners te intimideer om enige voorbereidings tot verset, opstand of selfverdediging te laat vaar.

Intussen is duisende Afrikaners besig om op te ruk na Ventersdorp om Eugene Terre'Blanche se begrafnis Vrydag om 12.00 by te woon.

Volgens interne e-posberigte gaan die Vryheidsfront Plus 'n amptelike afvaardiging onder leiding van dr. Pieter Mulder na die begrafnis stuur en die provinsiale bestuur van Gauteng sal ook in volle sterkte teenwoordig wees.
Tasha is offline Add to Tasha's Reputation Add Infraction for Tasha Report Post I
P
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
ANC BEPLAN KLOPJAGTE OP ALLE REGSE GROEPE
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Aanval op ons mense / Attack on our people-
Spring na: