IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Meisie held in VS-rooftog

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000005



Aantal posstukke : 295
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Meisie held in VS-rooftog   Wed Apr 07, 2010 11:27 am

Meisie held in VS-rooftog
2010-04-07 00:17


TOT hiertoe en nie verder nie! ’n Polisieman staan gister met sy vuurwapen wag oor ’n gewonde rower wat oomblikke tevore by die Pink Palace-winkelsentrum in Riebeeckstad by Welkom geskiet is. Foto: Tom de wet

Foto's · Lesersfoto’s · Volksblad in Foto's
Stuur vir ons jou foto's · Stuur vir ons jou foto's

Tom de Wet

WELKOM. – ’n Jong meisie is een van die helde in die dramatiese afloop van ’n gewapende rooftog hier waartydens twee rowers gewond en nog twee in hegtenis geneem is voordat hulle met duisende rande kon ontvlug.

Die 12-jarige Zurika Labuschagne moes egter ná die voorval deur ’n dokter vir skok behandel word en sy sal waarskynlik sielkundige behandeling moet kry.

Bloedkolle, geldnote wat in en buite die Continental-supermark in Loisweg gestrooi gelê het en gewonde rowers wat kreun van die pyn het gister die verhaal vertel van die dramatiese gebeure wat by die Pink Palace-winkelsentrum in Riebeeckstad afgespeel het.

Zurika was saam met haar ouers, mnr. Lappies en mev. Meisie Labuschagne, in hul drankwinkel toe sy deur die glasvenster wat die drankwinkel van die supermark skei, sien hoe gewapende mans die supermark inkom en wapens teen personeel se kop druk.

Sy het dadelik vir haar ouers geskreeu hulle moet die deur toemaak en het agter die rakke ingehardloop. Mev. Labuschagne het die paniekknoppie gedruk en terselfdertyd Shepherd Alarms gebel.

Mnr. Jan Engelbrecht en personeel van Shepherd was “binne sekondes” op die toneel en die skote het begin klap.

Die polisie was ook oomblikke later daar en vir vier van die ses rowers was daar toe geen wegkomkans nie.

Een van hulle is in die supermark in die voorarm en bors geskiet, en ’n tweede is reg voor die drankwinkel se deur deur ’n koeël in die been platgetrek.

Twee wat in die veld oorkant die sentrum probeer wegkruip het, is deur adjt.off. Waldie van Graan van die polisie vasgetrek.

Duisende rande kontant is by dié rowers gekry, en geldnote het op die vloer van die supermark gestrooi gelê.

Van dié geld is in die takposkantoor binne die supermark geroof.

Twee van die rowers het met hul deel van die buit weggekom.

Twee werknemers van die poskantoor, wat nie hul name genoem wil hê nie, sê alles het baie vinnig gebeur. Hulle was besig om klante te help toe een van die rowers oor die toonbank spring, ’n vuurwapen op hulle rig en geld eis.

Kort nadat hy by die poskantoor in die agterkant van die winkel weg is en doodluiters na die uitgang begin stap het, het die skote begin klap.

Een van die werknemers van die supermark is met ’n vuurwapen in die gesig geslaan.

Van Graan het drie vuurwapens, drie selfone, duisende rande kontant, juwele en die sleutels van ’n Audi-motor wat in een van die rowers se sak was, teruggekry.

’n Motor wat verlede week by ’n dokter in die woonbuurt gesteel is en nou deur die rowers gebruik is, het sonder enige nommerplate voor die supermark gestaan.

Kapt. Stephen Thakeng, polisiewoordvoerder, sê die moontlikheid dat die bende verbind kan word met ’n rooftog gisteroggend op Odendaalsrus, asook ’n rooftog vroeër by die Goldfields Casino in Welkom, word ondersoek.


- Volksblad
http://www.volksblad.com/Content/Suid-Afrika/Nuus/2114/b7317977a11640aa80f3e9efac280c0f/07-04-2010-12-17/Meisie_held_in_VS-rooftog
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Meisie held in VS-rooftog
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Jeug Draad-
Spring na: