IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 SOLIDARITEIT MET EUGENE TERREBLANCHE SE BEGRAFNIS

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: SOLIDARITEIT MET EUGENE TERREBLANCHE SE BEGRAFNIS   Tue Apr 06, 2010 1:30 am

Hallo Boere-

Daar word 'n beroep op ons lede gedoen om solidariteit met ander Boeregroepe te doen met op die dag van Eugene Terreblanche se begrafnis. Ek plaas die uitnodiging soos van BV af geneem- hier. As julle kan opgaan Ventersdorp toe- is julle welkom.


"Mede Jeug, Afrikaners en Boere van Suid Afrika,

Ek haal my hoed af vir die bereidwilligheid van Groepe en Organisasies om hulle verskille opsy te plaas en as Boere 'n Eenheid in nommers vir Solidariteit te toon by Oom Eugene se begrafnis Vrydag 12h00 in Ventersdorp.

Op die oomblik in ons Geskiedenis is Oom Eugene die Boere Leier volgens die buite wereld en hulle media.

Die AWB word deur ons media en ministers afgemaak as 'n klein splinter organisasie.

Ons wil 100 000 mense of 500 000 mense graag in Ventersdorp sien Vrydag.

Ek self gaan my bes probeer om daardie dag af te kry sodat ek dalk saam met vriende redelik vroeg kan deur ry daarheen.

Bid groot asseblief dat baie mense opdaag net om te wys dat die AWB glad nie 'n klein groep is nie.

Maar eerder dat ons Een groot Volk vol eners denkende Blanke, Afrikaners en BOERE is!!!

Ek doen 'n versoek vir mense om ander hier in te lig of daar vervoer aangebied kan word of saamry geleenthede bestaan vir mense wat na die begrafnis toe wil gaan. Kan iemand 'n Bus per dorp aanbied om mense soontoe en terug te vervoer van sentrale punte af asseblief.

Mense, as ons hierdie geleentheid nie gebruik nie gaan die waffers dink dat hulle vrywaring kry om hulle oorlog wat tans onder die beesmis gevoer word, te intensieveer.

Hierdie is Ons Blanke Volk se laaste kans om respek af te dwing deur in massa op te daag sodat ons ook die Gelofte van Bloed rivier dalk af kan lê daar en dan na die begrafnis.

Ek weet nie hoe julle voel nie maar dit voel asof die hemel huil. Dit reën min of meer aanhoudend...

My dank aan die Volgende Organisasies wat ek of wat my per foon gekontak het om hulle by hierdie aksie aan te sluit en al hul lede te verwittig;

Boerevolk Trust (Paul Bennet - Leier)
Suidlanders (Joseph - Onderleier)
Brandwag ( Jan - Leier )

Asook ander groepe wat op hulle forums dieselfde Aksie begin loods;

Die Boerejeug Verenigings Raad (Ek weet nie wie hulle leier is nie)

U is welkom om U organisasie se naam hier by te kom voeg en dalk U hulp aan ons lede te bied i.v.m. vervoer.

Respekteer die familie se versoek asseblief - Geen Vlae tydens die begrafnis nie.

Baie Dankie
Barend Kruger
Boerevryheid Jeug Leier
Sekretaris - Boerevryheid Stigting
barend@boerevryheidjeug.com"
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000005



Aantal posstukke : 295
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Streng sekuriteit vir ET-begrafnis   Wed Apr 07, 2010 10:29 pm

Streng sekuriteit vir ET-begrafnis
2010-04-07 15:19
Artikelopsies
Druk artikel e-pos artikel Deel
Yahoo Google Digg del.icio.us Facebook Twitter Kry Volksblad op
Jou selfoon Jou Facebook-profiel
Ventersdorp – Brandweervoertuie, ambulanse en verskeie polisie-eenhede word na Ventersdorp gestuur voor die begrafnis van die ontslape AWB-leier, Eugene Terre’Blanche.

Volgens kapt. Adele Myburgh, polisiewoordvoerder, is die polisie gereed vir enigiets in Ventersdorp.

“Addisionele ambulanse, die brandweerdienste en verskeie polisie-eenhede word nou na die dorp ontplooi,” het sy buite die Afrikaanse Protestante Kerk gesê vanwaar Terre’Blanche begrawe sal word.

Na die begrafnis sal Terre’Blanche op sy plaas ter ruste gelê word. Sy gesin het glo vir die polisie gevra om vir hulle beskerming te bied tydens die verloop van verrigtinge.

Maureen Modiselle, Noordwes-premier, sal na bewering die begrafnis bywoon. Terre’Blanche se familie het haar bywoning goedgekeur.

Heelwat internasionale media word by die begrafnis verwag.

Ventersdorp was Woensdag kalm, nadat wit en swart betogers die vorige dag woedend buite die plaaslike hof oproerig geraak het.

- Sapa
http://www.volksblad.com/Content/Suid-Afrika/Nuus/2114/216f5a6679c245f6b601363196f811c9/07-04-2010-03-19/Streng_sekuriteit_vir_ET-begrafnis
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
SOLIDARITEIT MET EUGENE TERREBLANCHE SE BEGRAFNIS
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Plaasmoorde in SA-
Spring na: