IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 ‘Die Boerevolk voel bedreig, onderdruk en sonder skuiling’

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000005



Aantal posstukke : 295
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: ‘Die Boerevolk voel bedreig, onderdruk en sonder skuiling’   Mon Apr 05, 2010 11:27 pm

‘Die Boerevolk voel bedreig, onderdruk en sonder skuiling’
2010-04-05 22:33
Artikelopsies
Druk artikel e-pos artikel Deel
Yahoo Google Digg del.icio.us Facebook Twitter Kry Beeld op
Jou selfoon Jou Facebook-profiel

Pretorius Foto: Craig Nieuwenhuizen

Foto's · Lesersfoto’s · Nuus in Foto's
Stuur vir ons jou foto's · Stuur vir ons jou foto's


Sonja Carstens
Dr. Lets Pretorius, vermeende Boeremaglid, was een van die 25 uitgesoekte Afrikaanssprekende gaste wat verlede maand met pres. Jacob Zuma in die presidentsgastehuis vergader het.

Pretorius staan in die hooggeregshof in Pretoria tereg op aanklagte van onder meer moord, hoogverraad, sabotasie en terrorisme. Hy is ook die voorsitter van die Boerevolk Verteenwoordigende Raad.

Hy het gister aan Beeld gesê hy glo die implikasies van die dinee op 11 Maart kan “ingrypende gevolge vir die vryheid-strewe van die Boerevolk” inhou.

Volgens Pretorius het hy die Boerevolk se eis om selfbeskikking aan Zuma oorgedra en die vrylating van die “Boerevolk se politieke gevangenes” geëis.

Al drie Pretorius se seuns, dr. Johan Pretorius jr. en mnre. Kobus en Wilhelm Pretorius, staan saam met hom tereg in die sogenaamde Boeremagsaak.

Luidens die dokumente wat Pretorius aan Zuma uitgelees en oorhandig het, vra hy die president, wat na homself as ’n vryheidsvegter verwys, om hom en die res van die “beskuldigdes van die Boerevolk” ook as vryheidsvegters te sien.

Pretorius sê in die dokument vir Zuma dat hy as ’n Zoeloe ’n koninkryk het wat deur die regering gefinansier word en waar hy toegelaat word om sy “kulturele batterye” te herlaai.

“Ons, en daarmee verwys ek na die Boerevolk, het geen skuilplek nie. Ons voel ernstig onderdruk, bedreig en ontbloot in die land wat ons lief het en gehelp het om te bou en waaraan ons steeds wil help om te bou. Daarom kom ons na u as president met die versoek vir die selfbeskikking van die Boerevolk.”

Zuma het veral baie aandag gewy aan die opsie van selfbeskikking vir die Boerevolk, asook die vrylating van die Boerevolk se gevangenes, het Pretorius gesê.

Pretorius het gister gesê hy het nog nie weer van Zuma se kantoor gehoor nie.
http://www.beeld.com/Content/Suid-Afrika/Nuus/1928/eae95751066b455896112487e478fdb5/05-04-2010-10-33/%E2%80%98Die_Boerevolk_voel_bedreig,_onderdruk_en_sonder_skuiling%E2%80%99
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
‘Die Boerevolk voel bedreig, onderdruk en sonder skuiling’
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: SA Nuus en Aktueel-
Spring na: