IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Kopskoot eis boer: 2 gevang

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Kopskoot eis boer: 2 gevang   Sat Apr 03, 2010 11:53 pm

2010-04-01 11:19
Artikelopsies
Druk artikel e-pos artikel Deel
Yahoo Google Digg del.icio.us Facebook Twitter Kry Beeld op
Jou selfoon Jou Facebook-profiel
André Damons

Nog twee mans is Maandag in Mamelodi in die ooste van Pretoria aangekeer weens aanvalle op boere en bejaardes in Limpopo.

Mnre. Steven Sibeko (28) en Frans Monyamane (32) is deur die polisie se elite-misdaadeenheid, die Valke, in hegtenis geneem ná die skietdood van mnr. Albert van Deventer (63) op sy wildplaas Langwater naby Vaalwater.

Die eenheid het met dié inhegtenisnemings tot dusver nou al 15 mans in verband met verskeie plaasmoorde sedert Desember verlede jaar in Limpopo in hegtenis geneem, het supt. Ronel
Otto, polisiewoordvoerder, gesê.

Van Deventer is omstreeks 19:00 op 13 Maart na bewering deur Sibeko,
Monyamane en ’n makker in die tuin oorval toe hy die waternatleiding gaan skuif het. Hy is op kort afstand in die gesig geskiet. Hy is vermoedelik op slag dood.

Die aanvallers het daarna na die kombuis gehardloop waar mev. Van Deventer was. Hulle het haar vasgebind, geblinddoek en in die vertrek rondgesleep. Hulle het later haar klere uitgetrek. Sy het gevrees sy gaan verkrag word en het by die aanvallers gepleit om dit nie te doen nie. Die aanvallers het die kluissleutels en geld gevra.

“Behalwe vir Sibeko en Monyamane is al die ander verdagtes (in die ander aanvalle) kort ná die aanvalle in hegtenis geneem,” het Otto gesê.

Sibeko en Monyamane het reeds eergister op aanklagte van gewapende roof en moord in die Modimolle (Nylstroom)-landdroshof verskyn. Hulle bly in aanhouding tot hul volgende hofverskyning op 8 April.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Kopskoot eis boer: 2 gevang
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Plaasmoorde in SA-
Spring na: