IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Munisipale werkers staak Maandag landwyd

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000005



Aantal posstukke : 295
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Munisipale werkers staak Maandag landwyd   Sat Apr 03, 2010 9:43 pm

Munisipale werkers staak Maandag landwyd
2010-04-03 09:08
Druk artikel e-pos artikel

Verwante skakels
Metro-werkers terug op hul pos
200 polisielede nodig by staking
Munisipale staking duur voort
Philda Essop, Die Burger
Kaapstad - Suid-Afrikaners moet hulle staal vir ’n landwye wettige staking deur die 130 000 lede van die South African Municipal Workers’ Union (Samwu) wat eerskomende Maandag begin.

Die besluit om te staak is nie ligtelik geneem nie, het die vakbond in ’n verklaring gesê.

“Ons het by die onderhandelingstafel gedoen wat ons kon, maar nou is dit tyd om dié kwessies deur middel van nywerheidsoptrede by te lê.”

Samwu het gesê hy het finaal geduld met die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Plaaslike Owerhede (Salga) verloor oor die “vertragings, ontwykings en algemene onverantwoordelike houding ten opsigte van plaaslike regering”.

Onder die hoofredes vir die staking is Salga se weiering om ’n evalueringstelsel vir werkers in te stel wat alle poste sal gradeer.

“Die gebrek aan so ’n stelsel stel munisipaliteite in staat om na willekeur poste te gradeer en hul eie salarisse daaraan toe te wys. Dit lei tot reuse-misbruik en voortrekkery wat nie bevorderlik vir gesonde arbeidspraktyke is nie.”

Luidens Samwu se verklaring is Salga gewillig om die evalueringstelsel in werking te stel, maar slegs bereid om die helfte van die markverwante salarisse op te dok. Dit het reeds tot die verlies van vaardighede gelei.

Lees meer oor: stakings
http://www.nuus24.com/Content/Suid-Afrika/Nuus/1479/d888c14aab9f48629555a27b10b8d3b6/03-04-2010-09-08/Munisipale_werkers_staak_Maandag_landwyd
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Munisipale werkers staak Maandag landwyd
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: SA Nuus en Aktueel-
Spring na: