IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Zim sing 'Skiet die Boer' vir Malema

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000005



Aantal posstukke : 295
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Zim sing 'Skiet die Boer' vir Malema   Sat Apr 03, 2010 9:35 pm

Zim sing 'Skiet die Boer' vir Malema
2010-04-03 11:21
Druk artikel e-pos artikel

Verwante skakels
‘Verbod op Skiet die Boere is nie afdwingbaar’
Boer gee glo R2 milj om Malema uit te haal
Malema verbied om boere-moordlied te sing

Kaapstad – Slegs 12 ure nadat Julius Malema deur die hooggeregshof in Pretoria verban is om Dubula Ibhunu ("Skiet die Boer") te sing, het hy ‘n heldeverwelkoming in Harare ontvang waar ondersteuners van Zanu-PF en regeringsamptenare van Zimbabwe dié lied gesing het as ‘n teken van ondersteuning.

Malema het glo verbaas gelyk toe hy hoor hoe hulle die lied sing, maar het geglimlag, sy hande geklap en ‘n knik van goedkeuring gegee toe lede van sy afvaardiging begin saamsing het.

Hy is kort daarna in ‘n Mercedes-Benz ML, wat aan president Robert Mugabe se neef Patrick Zhuwawo behoort, weggeneem.

Lees meer oor: sa politiek | zimbabwe | julius malema
http://www.nuus24.com/Content/Afrika/1418/67f85afdd1834a9a92aa36695b8896e1/03-04-2010-11-21/Zim_sing_Skiet_die_Boer_vir_Malema
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Zim sing 'Skiet die Boer' vir Malema
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Aanval op ons mense / Attack on our people-
Spring na: