IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Amerika, Rusland sluit pakt oor kernwapens

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000005



Aantal posstukke : 295
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Amerika, Rusland sluit pakt oor kernwapens   Sat Apr 03, 2010 9:10 pm

Amerika, Rusland sluit pakt oor kernwapens
2010-04-02 23:23
Artikelopsies
Druk artikel e-pos artikel Deel
Yahoo Google Digg del.icio.us Facebook Twitter Kry Die Burger op
Jou selfoon Jou Facebook-profiel Reuters

Moskou

Die Amerikaanse en Russiese presidente gaan Donderdag ’n pakt onderteken wat die voormalige Koue Oorlog-vyande ver- bind tot ’n ongehoorde vermindering van kernwapens.

Dit is die uiteinde van ’n moelik saamgestelde ooreenkoms wat hul gespanne verhouding kan verbeter.

Press. Barack Obama en Dmitri Medwedef het gesê nuwe inkortings van die grootste arsenale op die planeet is ’n tree in die rigting van ’n wêreld sonder kernwapens en ’n teken aan nasies wat kernwapens nastreef dat dit onnodig is.

Dié opvolger van die Strategiese Wapenverminderingsooreenkoms (Start I) van 1991 sal egter slegs van krag raak as die parlemente van beide lande dit goedkeur en mag dalk teenstand in die Amerikaanse senaat kry.

Die middeltermyn-verkiesing in Amerika vind in November plaas en Obama se Demokrate sal dalk setels aan die Republikeine afstaan, wat ’n stem oor goedkeuring kan laat sloer.

Die opvolger van Start I sal egter nie die spanning oor missielver­dediging oplos nie wat verhoudinge al sedert die regering van oudpres. Ronald Reagan beduiwel. Rusland sê reeds dat hy hom aan die pakt sal onttrek as sy veiligheid deur Amerika se missielverdedigingstelsel be- dreig word.

Amerika meen egter sy verdedi­gingsplanne is geen bedreiging vir Rusland nie.

Onderhandelaars het die teiken-datum van 5 Desember – toe Start I verval het – misgeloop. Algehele mislukking was steeds moontlik totdat albei partye laat in Maart aangekondig het Obama en Medwedef sal op 8 April in Praag, Tsjeggië, vergader om die pakt te onderteken. Die ondertekening sal die eerste groot en konkrete prestasie vir Obama wees, wat bande met Rusland wil “herstel”.

Dit sal opgevolg word deur ’n beraad oor kernveiligheid wat Obama ’n week latrer sal aanbied in die hoop om breër ondersteuning te verkry vir Amerika in sy struwe­linge met Iran en Noord-Korea.

Die ondertekening van die verdrag is ook ’n groot hupstoot vir Medwedef, wat steeds in die skadu van sy voorganger, oudpres. Wladimir Poetin, staan.

- Die Burger
http://www.dieburger.com/Content/Wereld/Nuus/1716/292aad46d73140f8b238f942b5ca97f5/02-04-2010-11-23/Amerika,_Rusland_sluit_pakt_oor_kernwapens
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Amerika, Rusland sluit pakt oor kernwapens
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: News from abroad-
Spring na: