IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Kinders kan gif ook só inkry

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000005



Aantal posstukke : 295
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Kinders kan gif ook só inkry   Sat Apr 03, 2010 8:54 pm

Die link aan die onderkant se kommentaar verwys na aartappel gif wat moontlik gebruik is.


Kinders kan gif ook só inkry
deur Zeona Barnard
2010-03-31 22:14

Beverley van der Berg se brief, Iemand is besig om troeteldiere te vermoor (27/3/10) verwys. In Generaal De Wet is ook iemand wat ons troeteldiere vergiftig.

Twee weke terug is twee van my katte vergiftig en het ’n verskriklike dood gesterf. Ons het te laat op hulle afgekom en kon hulle dus nie red nie.

Gister is my dogter se opregte langhaar worshond vergiftig – en is ook dood.

Ons het ’n vermoede wie dit is, en wil net sê: Meneer, die wiel sal draai. Ek wil net almal in Generaal de Wet (veral die wat teenaan die skouterrein en Vrouemonument bly) waarsku, hou julle diere dop!

Dis gewetenlose ongevoelige mense wat so iets doen. So iemand het nie ’n gewete nie.

Ek is bekommerd wanneer my kleindogter die gif per ongeluk gaan inkry, want die diere gaan in my erf dood, met ander woorde, die gif word in my erf in gegooi.

En as ’n onskuldige dier dit inkry, dan kan ’n onskuldige kind dit ook inkry!
http://www.volksblad.com/Content/MyVolksblad/Briewe/2047/e07b01b536144138a0b645423ab02e31/31-03-2010-10-14/Kinders_kan_gif_ook_s%C3%B3_inkry
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Kinders kan gif ook só inkry
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Plaasmoorde in SA-
Spring na: